Latest stories

  • in

    Op die grond: ‘n Ontleding van plaasaanvalle in die Vrystaat vir die tydperk April 2016 tot Maart 2018

    Dr. Jane Buys – Veiligheids- en Risiko-analis, Vrystaat Landbou Die verskynsel van ernstige geweldsmisdade ook beter bekend as plaasaanvalle op plase en of kleinhoewes teen boere, hulle gesinne en inwoners/werkers wat op plase woonagtig is, is oor dekades heen ‘n fenomeen in die Vrystaat. Wat die dinamika van hierdie spesifieke ernstige en geweldsmisdaad ten opsigte […] More

  • in

    Dringende aksie nodig teen toenemende plaasaanvalle

    Agri SA spreek sy kommer uit oor die skokkende toename in plaasaanvalle en versoek ‘n dringende vergadering met die nuut aangestelde minister van Polisie en Nasionale Kommissaris om hierdie saak van nasionale belang, te bespreek. Plaasaanvalle het in die vorige jaar met 22% en moorde met 27% toegeneem en soos berig is, het ses plaasaanvalle […] More

  • in

    VL doen beroep oor grensveiligheid op regering ná Ladybrand-moord

    Vrystaat Landbou (VL) is saam hartseer en spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie, kollegas en gemeenskap van Ladybrand wat deur die moord van ’n plaasbestuurder en beweerde verkragting van sy vrou geruk is. VL sal sy kommunikasiestrategie gebruik om seker te maak die Landelike-beveiligingstrategie (LBS) sluit almal in die landbougemeenskap in. Die organisasie […] More

  • in

    Twee plaasaanvalle op een dag in Wes-Kaap

    Woensdag 14 Maart 2018 was ‘n hartseer dag vir landbou in die Wes-Kaap. Boere in die streek gaan ook nou gebuk onder ‘n vlaag plaasaanvalle, daar was sommer twee op die een dag en een boer is oorlede. ‘n 62-jarige vrou is op ‘n plaas in die Moorreesburg-omgewing aangeval. Die vrou se naam is nog […] More

  • in

    Boer van die jaar aangeval

    Die wreedaardige aanval op Charles Back, bekende wyn- en kaasmaker, van die Fairview-landgoed in die Paarl Dinsdag in die vroeë oggendure terwyl hy geslaap het, het weer die lig op plaasaanvalle en ‘n gebrek aan landelike veiligheid in Suid-Afrika gewerp. Na verneem word, is Charles in die vroeë oggendure deur drie mans aangeval nadat hulle […] More

  • in

    Plaasaanvalle: Agri Securitas bied praktiese hulp

    Na afloop van Swart Maandag is die landbougemeenskap regoor die land deur ‘n vlaag plaasaanvalle geruk. Dít het ons net weer herinner hoe kwesbaar ons almal is. Maar daar is tog ‘n instansie wat boere bystaan en daadwerklik met praktiese oplossings help. Die Agri Securitas-trustfonds is die enigste van sy soort en bied ‘n unieke […] More

  • Swart Maandag
    in

    Boere protesteer

    Al die organisasies, individue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en standpunt teen die volgehoue en toenemende voorkoms van geweldsmisdade op plase en landbouhoewes, in te neem word hoog op prys gestel, aldus die president van […] More

  • chris Loubser
    in

    Dra Maandag swart vir ons land se boere

    Maandag, 30 Oktober 2017, gaan nie onthou word as ‘n blou maandag nie, maar wel ‘n swart Maandag in die boeregemeenskap van Suid-Afrika. As jy ‘n boer is, ‘n boer ken of ‘n hart het wat uitgaan na ons land se boere moet jy Maandag swart dra om saam met die res van die land […] More

  • in

    Geweld teen plaasgemeenskappe moet stop

    Suid-Afrika kan nie bekostig dat die geweldskultuur in die land plaasgemeenskappe verder teister nie. Plaasaanvalle en die wreedaardigheid daarvan moet deur alle Suid-Afrikaners ten sterkste veroordeel word. “Ons dink aan duisende mede Suid-Afrikaners wat die afgelope jaar hulle lewens weens geweldsmisdade verloor het, 52 moorde per dag! Baie boere en plaaswerkers tel onder diegene wat […] More

  • in

    ‘n Beloning van R25 000 vir inligting oor die plaasmoord op Ellisras

    ʼn Beloning van R25 000 is beskikbaar gestel vir enige persoon wat meer inligting het oor die moordenaars van dr Werner Emslie van Ellisras (Lephalale). Dr Emslie, sy vrou, dr Mariëtte Emslie, en hulle dogter, Barbara, ʼn eerstejaar mediese student aan Tukkies in Pretoria, is verlede Woensdagaand 20 September omstreeks 20:00 deur vier gewapende mans […] More

  • doringdraad
    in

    53ste plaasaanval in die Vrystaat vir 2017

    Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se statistiek, het die 53ste plaasaanval van 2017 in die Vrystaat Sondagnag, 24 September 2017, op Johnny Muller van die plaas Kimberley in die Frankfort-distrik plaasgevind. Die lessenaar se inligting dui aan dat hy uitgegaan het om sy bakkie in die motorhuis te trek toe twee mans hom aangeval het. Johnny […] More

  • doringdraad
    in

    Plaasaanvalle in Vrystaat raak al meer

    Die VKB/VL Veiligheidslessenaar deel graag die volgende statistiese ontleding ten opsigte van plaasaanvalle in die Vrystaat, vanaf 1 Januarie tot 27 Augustus 2017: Altesaam 20 voorvalle het in die Noord-Vrystaat plaasgevind, gevolg deur 18 in die Oos-Vrystaat en 11 in die Suid-Vrystaat. Tydens dieselfde periode verlede jaar het 37 aanvalle plaasgevind. Dus is daar ’n […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.