Handig
| Nic Sleepwaens vervoer vee veilig | |
![]() | 2010-04-01 |
| ’n Goeie sleepwa is nie bloot ’n bak met wiele en ‘n disselboom nie. Nic Sleepwaens voldoen aan, en oortref, alle vereistes wat aan ’n professionele veesleepwa gestel kan word. | |
| Boer en bees stem saam: Dié sleepwa is die beste! | |
![]() | 2011-09-15 |
| ’n Mens dobbel nie met waardevolle stoetbeeste nie. Daarom ry Serfie Serfontein self al die bulle wat hy uit sy stoet verkoop aan. | |
| Die sleepwa vir die veeboer: Kies reg en vervoer vee voorspoedig | |
![]() | 2009-04-01 |
| Veiligheid en doeltreffendheid is die twee kerneienskappe waaraan ’n sleepwa waarmee vee vervoer word moet voldoen. Die eerste stap is om te sorg dat jou sleepwa en sy vrag aan die vereistes van die wet voldoen. | |
| Nic sleepwaens draf laglag met ’n vrag! | |
![]() | 2011-12-28 |
| “Die nuttigste ding wat ek nog ooit gekoop het, is ‘n Nic-sleepwa,” sê Carel Lubbe van Brandewynskuil naby Makwassie. | |
| BP se bulsleepwa maak boer se laste ligter | |
![]() | 2008-10-01 |
| Die verstandige boer kyk knaend waar hy koste kan bespaar en doeltreffendheid kan verbeter, want dis dis die enigste manier waarop die boer vandag kan voorbly. ’n Goeie sleepwa soos hierdie stewige vyftientonner van BP Implemente is ’n bate vir die boer. | |
| Die voorste sleepwa: Nic draf lag lag met ’n vrag! | |
![]() | 2012-04-02 |
| “Die nuttigste ding wat ek nog ooit gekoop het, is ’n Nic-sleepwa,” sê Carel Lubbe van Brandewynskuil naby Makwassie. | |
| Nic sleepwaens dra swaar, maar sleep lig | |
![]() | 2008-09-01 |
| Vergroot jou vragdravermoë vinnig, veilig en volhoubaar met ’n gevorderde Nic-sleepwa. | |
| Goeie nuus: Jou sleepwa kan ook voorloop – verNic hom! | |
![]() | 2012-04-12 |
| Damme vol trane is al gehuil deur sleepwa-eienaars wat niks meer as prys in ag geneem het toe hulle hulle sleepwaens aangeskaf het nie. Hulle moes leer: Net soos ’n donkie nie ’n perd is net omdat hy ook vier pote het nie, is enige sleepwa nie ’n Nic-sleepwa, omdat hy ook ’n disselboom en wiele het nie. | |
| Moenie jou op sleeptou laat neem nie: Nic is die sleepwa wat voorloop | |
![]() | 2008-05-01 |
| daarde is ontoegeeflik. Nic Sleepwaens se beleid is om nie die goedkoopste materiaal en komponente te soek nie, maar dit wat die beste diens gee | |
| Die voorste sleepwa raak al voorder | |
![]() | 2012-06-27 |
| Die allerbeste tegnologie, vindingrykheid en vervaardigingsvernuf maak Nic-sleepwaens nou lank reeds die eerste keuse vir boere wat ernstig is oor vervoer. Maar Nic-sleepwaens bly nie net voor die res nie – hulle raak al hoe verder voor, te danke aan deurlopende ontwikkeling en immer beter benutting van die beskikbare tegnologie. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk








-4.jpg)







