Loading
Nic sleepwaens draf laglag met ’n vrag!
2011-12-28
“Die nuttigste ding wat ek nog ooit gekoop het, is ‘n Nic-sleepwa,” sê Carel Lubbe van Brandewynskuil naby Makwassie.
 
Boer en bees stem saam: Dié sleepwa is die beste!
2011-09-15
’n Mens dobbel nie met waardevolle stoetbeeste nie. Daarom ry Serfie Serfontein self al die bulle wat hy uit sy stoet verkoop aan.
 
“Dis alles in die vering”
2011-03-03
Die geheim lê in die veerstelsel.” Aan die woord is Johan du Plooy van die Rand. Hy het pas vir hom ’n splinternuwe 4-metersleepwa van Nic Sleepwaens gekoop, nadat sy vorige 3-meterwa voortydig die lewe gelaat het.
 
Veilige veevervoer: Nic Sleepwaens loop los voor
2011-01-10
Nic Sleepwaens se nuttige kombinasiesleepwa het ’n onderstel van 5,5 ton met 16-duimwiele en vervoer 4 perde, 5 beeste, 50 skape of 25 varke – veilig, maklik en jaar na jaar na jaar.
 
Nic Sleepwaens: Boer vooruit met die sleepwa wat voorloop
2010-09-13
Nic-sleepwaens is in ’n klas van hulle eie ten opsigte van ­sleepgemak, veiligheid, ­duursaamheid en doelmatige ontwerp.
 
Nic Sleepwaens vervoer vee veilig
2010-04-01
’n Goeie sleepwa is nie bloot ’n bak met wiele en ‘n disselboom nie. Nic Sleepwaens voldoen aan, en oortref, alle vereistes wat aan ’n professionele veesleepwa gestel kan word.
 
Die sleepwa vir die veeboer: Kies reg en vervoer vee voorspoedig
2009-04-01
Veiligheid en doeltreffendheid is die twee kerneienskappe waaraan ’n sleepwa waarmee vee vervoer word moet voldoen. Die eerste stap is om te sorg dat jou sleepwa en sy vrag aan die vereistes van die wet voldoen.
 
BP se bulsleepwa maak boer se laste ligter
2008-10-01
Die verstandige boer kyk knaend waar hy koste kan bespaar en doeltreffendheid kan verbeter, want dis dis die enigste manier waarop die boer vandag kan voorbly. ’n Goeie sleepwa soos hierdie stewige vyftientonner van BP Implemente is ’n bate vir die boer.
 
Nic sleepwaens dra swaar, maar sleep lig
2008-09-01
Vergroot jou vragdravermoë vinnig, veilig en volhoubaar met ’n gevorderde Nic-sleepwa.
 
Moenie jou op sleeptou laat neem nie: Nic is die sleepwa wat voorloop
2008-05-01
daarde is ontoegeeflik. Nic Sleepwaens se beleid is om nie die goedkoopste materiaal en komponente te soek nie, maar dit wat die beste diens gee
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?