Loading
Handig
Verwante artikels
Bearings International: Laers van die hoogste gehalte
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-05-03 | 0 Kommentaar
Puik 
 1
 | Swak 
 1

Bearings International, met die leuse “Your Solutions Partner”, is een van die leiers in die Suid-Afrikaanse landboumark met die voorsiening van laers en transmissieprodukte.

Bearings International streef daarna om deur sy 53 takke landswyd, toegevoegde waarde aan die eindverbruiker te bring.
 
Toegevoegde waarde soos ʼn noodlyn wat 24/7 beman word, personeel met tegniese vaardighede, probleemoplossing en opleiding, word verskaf tesame met produkte van internasionale gehalte en handelsmerke, onder meer FAG, INA, Koyo, KML, Good Year, Rexnord, Loctite en Bauer, om net ʼn paar te noem.
 
Kom besoek gerus ons uitstalling by die Nampo-skou waar ons gespesialiseerde personeel u meer kan inlig oor ons wye verskeidenheid van produkte.
 
Nuut op ons rakke is die Jonnesway-gereedskap-reeks en wat ook by Nampo besigtig kan word.
Bearings International streef daarna om ʼn vennoot in u suksesvolle besigheid te wees.
 
Praat met Basie by 083-306-4059 om te hoor waar die verskaffer naaste aan jou is of besoek www.bearings.co.za vir ’n produklys.

Onderwerpe: Voertuie
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia