Loading
Amarok dubbelkajuit nou beskikbaar met petrolenjin
2011-11-01
Die Amarok dubbelkajuit is nou met 'n TSI-petrolenjin beskikbaar. Die bekendstelling van 'n 2,0 TSI 118kW enjin voltooi die dubbelkajuit-aanbieding wat ook die 2,0 TDI 90kW en 2,0 BiTDI 120kW modelle insluit.
 
Boere sê hallo vir Tata
2011-07-30
Baie boere het hierdie jaar by Nampo die geleentheid gebruik om met die enkelkajuit Tata Xenon XXL te gaan bladskud. Sy dubbelkajuit-boetie is reeds ’n ou bekende op vele plase.
 
Isuzu maak wildkyk lekker en veilig
2011-07-30
Die hele wêreld praat daarvan: ’n hoogtepunt in enige toeris se lewe is ’n wildkykrit in Suid-Afrika. Nou het Isuzu Vragmotors Suid-Afrika hierdie lekkerkry tot nuwe hoogtes gevoer met sy goedgekeurde wildkykvoertuig op ’n 4x4 Isuzu NPS 300-vragmotoronderstel.
 
FAW belê in betroubaarheid en boere
2011-06-21
Boere weet wat hulle wil he en wat hulle nodig het, veral as dit kom by die vervoer van hulle beleggings – en beeste is ’n belegging.
 
Tata Zenon XXL 2,2 LWB is meer as ’n bakkie:Tata is jou flukse vennoot!
2010-09-13
’n Kragtige, flukse staatmaker wat meer as sy deel tot jou boerdery bydra – dit is die nuwe Tata Xenon.
 
Tata is die tawwe trok vir flink vervoerwerk!
2010-08-05
’n Rateltaai vragmotor wat sy vrag soos ’n man dra en baie min vra, is die Tata 1518-agttonner, waarvan Kobus Groenewald van Xhariep Fencing & Transport op Petrusburg in die Vrystaat nou reeds twee in sy vloot het.
 
Met Nissan Diesel se Quon UD 390... Raak swaar vragte lag lag baas
2010-07-12
Uiterste betroubaarheid. Dit is Nissan Diesel Suid-Afrika (NDSA) se mikpunt en dié doel is wel deeglik bereik met hulle Quon UD 390 ekstraswaar vragmotor.
 
Vir flink vervoer verkies boere en vee FAW se beestrok
2010-07-12
’n Saak waaroor boer en bees volkome saamstem is dat FAW se viertonner 9.130FL die perfekte vragmotor vir veevervoer is.
 
Kom sê hallo vir Tata by Nampo
2010-07-12
Boere ken al Tata se geen-nonsens Telcoline-bakkies wat met hulle taaie betroubaarheid ’n sleutelrol in die donkiewerk op talle plase in Suid-Afrika speel.
 
Meer krag, skoner lug, minder diesel:Só ry Nissan Diesel trokke tot in die boer se hart
2010-06-30
Met sy nuwe reeks enjins, is Nissan Diesel se swaarvragmotorreeks nou nóg meer gedug. Maar die nuwe enjins beteken nie net meer krag nie – dit beteken ook ’n laer dieselverbruik en skoner uitlaatgas wat loshande aan die standaarde voldoen wat in 2010 in Suid-Afrika verpligtend word.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?