Handig
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| NAC hou jou bo | |
![]() | 2012-02-13 |
| “Jy moet onthou daar is nie parkeerplek daar bo nie. Jy ry in die lug en daar is nie so ’n ding soos ‘gou aftrek’ as jy moeilikheid het nie,” sê Tertius van Jaarsveld, NAC se direkteur vir Vliegtuigonderhoudsdienste. | |
| Greenfields se Workmax speel klaar met werk | |
![]() | 2011-12-29 |
| Hy is rats en fluks, kan orals ry, lig op brandstof, maar dra sy vrag soos ‘n man! Greenfields se nuwe JCB Workmax 800 D gaan die boer se regterhand op die plaas word. | |
| Die nuwe Innova: goeie kandidaat as gesinsmotor | |
![]() | 2011-10-05 |
| Toyota het Woensdag die bekendstelling van die Innova aangekondig wat aan die behoeftes van meeste groot gesinne behoort te voldoen. Laat ons die Innova bietjie van naderby bekyk. | |
| Die nuwe Tata Indica Vista: Hier’s nou ’n knap klein karretjie uitgeknip vir jou plaas | |
![]() | 2009-11-01 | 2 het kommentaar gelewer |
| Die Vista is ’n opwindende nuwe aanvulling tot die bestaande Indica-reeks. Hy is breër, hoër en groter, veral wat binneruim betref. As jou kinders nog jonk genoeg is, laai jy maklik vier van hulle saam met die bestuurder in jou Vista. | |
| Kubota se RTV900 speel sleutelrol in besige boerdery | |
![]() | 2009-01-01 |
| waar g’n bakkie kan droom om by te kom nie. Daarvoor sorg sy veldvriendelike veerstelsel, sy vierwielvastrap en sy grondvryhoogte van byna 211 mm. | |
| Corolla beskerm (en vertroetel) die boer se belangrikste bate | |
![]() | 2008-07-01 |
| Die wakker boer besef die waarde van sy vroulike vennoot en daarom sorg hy dat sy net die veiligste, betroubaarste voertuig het om haar rye mee te ry. Die Corolla is ’n veilige, ruim, gerieflike, betroubare, kragtige gesinsmotor. | |
| Isuzu KB 250 D TEQ verlengde kajuit: “Dis my bakkie daai!” | |
![]() | 2008-07-01 |
| Vir die boer wat sy bakkie as vragdraer, werkesel, kantoor en vakansievoertuig wil gebruik, is Isuzu se Extended Cab net die antwoord. | |
| Prado doen dit oor en oor: “Kameratruuk is toe altyd die reine waarheid! | |
![]() | 2008-06-01 |
| Of jy nou die gramadoelas wil invaar waar glad geen pad is nie, op die snelweg, in die stadverkeer of teen ’n helling van 43 grade wil ry, Toyota se Land Cruiser Prado is die voertuig wat jou elke keer op die lekkerste en sekerste manier by jou bestemming bring. | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk













