Loading
Wat doen die RPO?
2011-08-22
Die RPO poog om die belange van die kommersiële rooivleisprodusente binne die waardeketting van die rooivleisbedryf te beskerm en te bevorder en paat namens die produsent in die totale rooivleisbedryf.
 
Tramirloc se ProTagTor sny veediefstal keelaf!
2010-09-03
Diere hoort op die plaas en diewe hoort in die tronk. So glo Tramirloc se mense en daarom het hulle die ProTagTor-veediefstalvoorkomingstelsel ontwerp wat help om diere en diewe op hulle onderskeie plekke te hou.
 
Moenie jou speenkalwers verniet weggee nie: Praat eers met Beefcor
2010-06-24
Goeie pryse, blitsige betaling en ’n bestendige mark is wat die speenkalfboer by Beefcor kan verwag. Veekopers koop regoor die land speenkalwers vir Beefcor se voerkraal so skuins tussen Bronkhorstspruit en Delmas.
 
Tramirloc fnuik veediefstal
2010-04-01
Tramirloc Systems voeg 'n verdere produk by om veediefstal hok te slaan.
 
Waterberg werk flink met waardevolle wild
2010-04-01
Waterberg Game Dealers se spesialisvlieëniers en helikopters is nie net beskikbaar om wild te vang of te tel nie, maar ook om te pyl vir entings, behandeling of navorsing.
 
Fnuik veediewe en behou jou bates met Tramirloc
2009-09-01
Moenie die vrug op jou arbeid met misdadigers deel nie – beskerm jou vee met Tramirloc: Bekostigbaar, betroubaar, doeltreffend.
 
Shambala en Waterberg Game Dealers se wildveiling, 2 Mei op Vaalwater
2009-06-01
Shambala boer al so agt jaar met buffels en het met 35 begin. Die Oos-Afrikabuffel is baie gesog omdat dié diere met hulle wye horings so mooi en skaars in Suid-Afrika is.
 
Hanley is jou hoeksteen vir wilddienste
2008-04-01
Of jy ’n gevestigde of ’n voornemende wildboer is of maar net ’n paar stuks wild vir die mooiigheid wil aanhou, Hanley Wildlife Ser­vices op Messina staan reg met die regte raad, die regte wild en die regte dienste ten opsigte van wildvangs, wildhantering, wildvervoer en wildvestiging.
 
Vir vyfster dienste verkies wild Waterberg Game Dealers
2008-04-01
Kieskeurige wild ver­kies die kundigheid en ervaring van Waterberg Game Dea­lers wanneer hulle gevang, gekoop, verkoop, vervoer en gehuisves moet word.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?