Handig
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Fortis: Gratis opleiding teen misdaad! | |
![]() | 2011-09-08 |
| Selfbeskerming teen plaasaanvalle vereis spesialisopleiding, spesialistoerusting en spesialismetodes, sê Riaan Coetzee van Fortis, en dit is presies wat Fortis aan boere verskaf. | |
| Gee jou boerdery vlerke | |
![]() | 2011-08-31 |
| Patrick de Beer is ernstig oor sy toekoms in die wildbedryf. Hy werk tans nog as ingenieur, maar die grootste stap om eendag sy eie jag- en toerismeonderneming te begin, het hy reeds geneem: Hy het geleer om helikopter te vlieg. | |
| Elsenburg: Wegspring vir die wenboer | |
![]() | 2010-04-01 |
| “Die Kaapse Instituut vir Landbou-Opleiding: Elsenburg (voorheen Elsenburg Landboukollege) is reeds vir meer as ’n eeu bekend en bemind as een van die voorste voorsieners van landbou-opleiding in die land. | |
| John Deere lewer kundiges om die boer beter te dien | |
![]() | 2009-07-01 |
| Om die beste trekkers en toerusting te lewer is nie genoeg vir John Deere se mense nie – hulle wil daardie produkte ook met die beste diens rugsteun om te verseker dat Suid-Afrika se boer gladweg en sonder onnodige onderbrekings aan die boer kan bly. | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk









