Handig
| Kalibreer ‘n balkspuit só | |
![]() | 2012-01-09 |
| As jy plae soos onkruid, siekte en insekte in jou gesaaides suksesvol met chemiese middels wil beheer, moet jou spuittoerusting aangepas wees vir die doel en alle dele moet in goeie werkende toestand, reg ingestel en gekalibreer wees vir die plaag wat jy wil beheer. In hierdie artikel kyk Koos le Roux stap vir stap na 'n praktiese metode om 'n balkspuit korrek te kalibreer. | |
| Boere kan reken op Shell | |
![]() | 2011-06-03 |
| “Ons het ons vertroue in landbou gestel en ons loop die pad saam met die boere,” sê mnr Anton Niemann, hoofbestuurder: Kommersiële Brandstof. Shell is immers al 109 jaar in Suid- Afrika en die landbougemeenskap koop ongeveer 20% van die maatskappy se brandstof. | |
| Staalmeester kerf sy pad oop | |
![]() | 2010-08-02 |
| Staalmeester se reeks houtkerwers, hamermeulens, kuilvoerkerwers, tolharke, baalbrekers en ander masjienerie het hulself reeds bewys in Suid-Afrika. | |
| Goeie nuus vir boere: BP Implemente en Tafe trekkers is nou in een kraal! | |
![]() | 2010-07-13 |
| ’n Volledige reeks staatmaker-werktuie van die hoogste gehalte waarop die boer deur dik en dun kan reken – dis waarvoor BP Implemente die afgelope 41 jaar bekend geraak het. | |
| Jupidex bied die boer nou nog meer | |
![]() | 2010-07-12 |
| Uitmuntende landbouwerktuie en uitstekende diens is wat Suid-Afrika se boere van Kverneland SA gewoond geraak het. | |
| Boere verseker ’n toekoms met bewaringsbewerking | |
![]() | 2010-06-24 |
| Bewaringsbewerking, geenbewerking en minimumbewerking is woorde wat dekades lank al hoe wyer gehoor word. Sommige saaiboere steek elke jaar steeds die ploeg diep in, maar ander verklaar opgewonde dat hulle al hoe winsgewender boer met bewaringsbewerking. | |
| Amadwala Tractor & Plant:Boere is bly oor skitterdiens in Delmas | |
![]() | 2010-06-10 |
| Die beste produkte, die beste pryse en die beste diens. Dit is die strewe van Amadwala, die wakker nuwe verskaffer van trekkers en landboutoerusting op Delmas. | |
| Geenbewerking: Samewerking gee gawe groei vir opkomende boere | |
![]() | 2010-04-01 |
| Sukses wink vir ’n groep opkomende boere van die AmaNgwane- en AmaZizi-gebiede naby Bergville in KwaZulu/Natal noudat hulle na geenbewerking oorgeslaan het. | |
| John Deere steun boere al stewiger | |
![]() | 2010-01-01 |
| Goeie nuus vir boere is dat John Deere spesiale moeite doen om sy wye handelaarsnetwerk te bemagtig om net die beste staatmakerdiens aan boere te bied. | |
| Monicol is in die kol met puik werktuie | |
![]() | 2009-10-01 |
| Elke jaar ’n wenseisoen. Dis hoe jou boerdery kan presteer as jy die skitterende produkte en dienste van Monicol Truck & Tractor deel van jou wenplan maak. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















