Handig
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Groenteproduksie met KKSB: Die saad bepaal die sukses | |
![]() | 2010-08-06 |
| Klein Karoo Saad Bemarking se groentesaad wat onder sy handelsmerk Afrigro bemark word, is baie gewild onder groenteboere. Lees in dié artikel hoe KKSB dit regkry om variëteite te lewer wat hierdie goeie resultate te weeg bring. | |
| Bestuur Roundup Ready gewasse reg | |
![]() | 2010-07-14 |
| Let daarop dat gewasse wat nie die Roundup Ready geen bevat nie, sal vrek as dit met Roundup Ready Plus onkruiddoder bespuit word. Hou dus baie deeglik rekord van wat jy waar plant en sorg strykdeur dat die regte saad in die planterbakke geplaas word. | |
| Nuwe saadprodukte beïndruk boere: Plant PANNAR vir prestasie | |
![]() | 2010-07-02 |
| Nog beter opbrengsvermoë, nog beter algemene siekteweerstand en nog beter agronomiese eienskappe – dit is die kenmerke van lonende nuwe kultivars wat PANNAR tydens sy gewas-extravaganzas op verskillende plekke in die land aan boere bekendstel. | |
| Kuilvoer: Beplan nou; lag later | |
![]() | 2010-07-01 |
| Gee jou diere ’n voorsprong en boer vir wins. Beplan nóú jou PANNAR kuilvoeraanplanting vir die komende seisoen. | |
| K2 Agri: Groot saad kom uit die Klein Karoo | |
![]() | 2010-07-01 |
| In 1947 toe Klein Karoo Saad nog in die doeke was, sou min mense kon voorsien dat dié lusernsaadmaatskappy teen 2009 sy vlerke so wyd kon sprei dat dit die omvattendste saadmaatskappy in Suid-Afrika sou word. | |
| Omnia se boerepatente:Boere wys hoe met puik planne | |
![]() | 2009-10-01 |
| Vernuf, skranderheid en skeppende denke kenmerk die boerepatente wat vanjaar as deel van Omnia se Boerepatentekompetisie by Megaweek in Bredasdorp gepryk het. | |
| NviroTek – die wêreldklas laboratoriums spesiaal vir die boer | |
![]() | 2009-06-01 |
| Presiesheid is die wagwoord by dié laboratoriums van internasionale standaard. Om dit te verseker, word net die beste personeel, toerusting en tegnieke gebruik om die volgende dienste aan boere te lewer: | |
| Diens met integriteit: Monsanto is aan die boer se kant! | |
![]() | 2009-06-01 |
| “Ons is baie tevrede met Monsanto se hantering van die hele bestuiwingsvraagstuk en ons sal beslis Monsanto-kliënte bly.” So sê oom At Janse van Rensburg van Mooiveld so ’n ent buite Hoopstad in Bothaville se koers. | |
| Watertafellande: Omnia en boere reik na hoër opbrengs | |
![]() | 2007-08-01 |
| Boere weet dat jy, as jy enigsins kan, watertafellande vir ’n jaar moet laat oorlê sodat vog en voedingstowwe opgebou kan word om die volgende jaar die sekerheid van ’n goeie oes te verhoog. | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk














