Loading
Hoe raak hoë voedselpryse verbruikers en boere?
2011-11-28
Voedselpryse het rekordhoogtes die afgelope jaar bereik en daar kan verwag word dat die tendens sal voort duur, het Willie du Plessis, Direkteur Landbou-bankdienste by Standard Bank gesê.
 
Nat, maar nie verlore!
2011-02-04
Is jy reg vir nog reën? Te veel van ’n goeie ding kan vloedskade beteken. Is jy reg daarvoor of moet jy ’n versekeraar vind om die risiko te help dra?
 
Boer met die gemoedsrus wat Standard Bank Versekering jou bied
2008-09-01
Standard Bank Versekeringsmakelaars het besluit om hulle puik diens­te aan die boer aan te vul met twee nuwe vinding­ryke versekerings­produkte wat spesiaal ontwerp is om aan ’n boer gemoedsrus te gee oor sy masjinerie.
 
Geniet die sekerheid wat Standard Bank Versekering die boer bied
2007-08-01
Boerdery in Suid-Afrika is nie vir sissietjies nie; daarvoor is daar te veel teëspoede wat die boer kan tref: Vee wat vrek of gesteel word, masjinerie wat breek of gaan staan, droogte en ander uiterste weerstoestande, brand, noem maar op!
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?