Handig
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Sonkrag vir die sak en die saak | |
![]() | 2012-02-16 |
| PV Sonpanele: Die son kan koud maak! Sonwaterverwarmers: Die son kan warm maak! | |
| Vang heeldag son vir krag | |
![]() | 2012-02-13 |
| Die groot ding van die aarde is dat hy rond is. Dan draai hy ook nog in die rondte en hy hang effens skeef. Hoewel die draaiende bal darem nie tot gevolg het, soos mense aanvanklik gevrees het, dat hulle sal afval nie, het dit wel tot gevolg dat sonstrale nie die aarde deurgaans teen dieselfde hoek bereik nie. | |
| Blomkwekery: Langlewegloeilampe bespaar baie geld | |
![]() | 2010-04-01 |
| Pretorius Blomme produseer blomme in 2,5 hektaar kweekhuise onder 1 000 ligte wat gereeld verskuif word. Hulle bespaar ’n magdom geld sedert hulle na langlewegloeilampe oorgeskakel het. | |
| Eskom gee wenke:Bespaar krag en boer vooruit | |
![]() | 2009-07-01 |
| Happie vir happie. Dis volgens slim mense die manier om ’n olifant op te eet. Dieselfde geld vir doeltreffende energiebenutting en elektrisiteitsbesparing op die plaas. Elke kilowatt/uur wat jy bespaar help mee om uiteindelik jou hele boerdery meer energiedoeltreffend te maak. | |
| Slim rooster ontsluit proteïeneskatkis in soja | |
![]() | 2008-05-01 | 1 het kommentaar gelewer |
| Ongelukkig is rou sojabone giftig vir diere. Die sojaboonrooster ontsluit die potensiaal van sojabone as ’n veilige en proteïenryke voedingsbron vir insluiting by voerrantsoene. | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk










