Loading
Rumax meng lekker kos; tot vir buffels
2012-01-05
Wimpie van der Walt steun swaar op sy Rumax-voermenger en -kerwer om voermengsels elke keer perfek te lewer.
 
Inttrac: 'n Strautmann voermenger vra min en gee baie
2012-01-03
“Ons het voorheen ander soorte voermengers gehad, maar ons sal nooit weer iets anders as ‘n Strautmann koop nie.” So gesels ‘n tevrede Rubie Redelinghuys, wat saam met sy pa, Ruben, ‘n melkery, stoetery, vleisbeesboerdery, landskaapboerdery en saaiery bedryf op hulle plaas, Bos-en-dal, tussen Heidelberg en Vereeniging.
 
Verrig twee reuse take met die Orion 130TH PRO sleepwa/misstrooier
2011-09-02
Met sy bree, tandemgemonteerde wiele trap die Orion 130TH PRO ligvoets op die land al dra hy dertien ton kuilvoer. Na die kuilvoerseisoen monteer jy net sy misstrooimeganisme en siedaar – jy het ’n volledige, gevorderde misstrooier!
 
Siloking kraai koning onder voermengers
2011-08-05
As drieduisend voerkraalbeeste in jou oë kyk vir hulle volle daaglikse dieet, kan jy nie kanse waag nie – dan moet jy die beste, doeltreffendste betroubaarste voermenger gebruik om seker te maak dat elke bees elke dag alles kry wat hy nodig het om na wense te presteer.
 
Dis in ’n kits die beste vir jou diere op met Jupidex se Taarup 614 voermenger
2010-12-07
Vinniger, deegliker, egaliger, betroubaarder – dis hoe Jupidex se Taarup 614-voermenger werk om vir die diere die akkuraatste rantsoen en vir die boer die grootste wins op te dis.
 
Boer vir wins: Rumax maal, meng en voer vir ’n vale
2010-11-30
Hoe lekkerder jou diere eet, hoe lekkerder presteer hulle en hoe lekkerder maak jy wins uit jou boerdery.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?