Loading
Tal Tec vat die berg na Mohammed: Mobiele kraal maak dit maklik
2011-08-22
Die gesegde lui: As Mohammed nie na die berg wil gaan nie, vat die berg na Mohammed! Met Tal-Tec se nuwe Kraal-op-’n-sleepwa raak dit sommer kinderspeletjies om berge te versit!
 
Druk meer uit voer met deurpersing
2011-05-03
Goeie nuus vir boere is dat Valtrac, die verskaffer wat die boer verstaan, nou vir die boer die geleentheid bied om self sy sojabone (of ander bone of graan) deur te pers sodat dit geskik vir veevoeding is.
 
Boer is lekker en maklik!
2011-04-13
Hanteringsgeriewe vorm ’n noodsaaklike deel van enige veeboerdery. Werksgenot is wat jy uit veeboerdery put as jou hanteringsgeriewe reg ontwerp is.
 
Rau se toerusting maak veehantering maklik
2010-07-14
Rau Easy Farming se immobiliseerder maak diere rustiger as enige ander metode en dit veroorsaak geen pyn, ongemak of spanning nie.
 
Staalmeester bied die baasplan: Maal mielieplante maklik vir veevoer
2010-07-13
'n Wonderlike ding is die mielieplant. Was dit nie vir gestroopte mielielande nie, dan sou beesboerdery in groot dele van ons land elke winter tot stilstand moes knars.
 
Taltec maak brand koeler vir boer en bees
2010-06-01
Niemand hou daarvan om beeste te brand nie, maar ongelukkig kan dit nie anders nie. Gelukkig help Taltec met die regte toerus­-ting, tegnieke en kundigheid om die proses so gladweg en pynloos as moontlik vir bees en boer af te handel.
 
Maak nou reg vir die winter: Midmacor se Buffel vuurvegter
2009-04-01 | 1 het kommentaar gelewer
Die Buffel is Midmacor se eerste vuurvegter wat al 30 jaar terug ontwikkel is. Dit was en is nog steeds n sterkgeboude kanniedood wat elke jaar op plase regdeur die land boere se weiding en gesaaides uit die kloue van brand red.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?