Loading
Groen trekkers gee die soet smaak van sukses!
2011-08-08
Suikerboerdery kan ’n soet ervaring wees as jy die regte trekkers het. So sê Colin Hohls van Hohls Farming wat op verskeie plase in Zoeloeland suikerriet, hout, avokados, kool en tamaties verbou.
 
Kies die regte trekker só
2010-09-13
Jou trekker speel immers ’n deurslaggewende rol in die sukses van jou boerdery.
 
Hy’s hier en lus vir werk! Toptrekkertegnologie spesiaal vir SA se boere
2010-06-28
S staan vir sukses en dit is presies wat Valtra se nuwe S-reeks-trekkers vir die boer belowe. S staan ook vir sterk, stewig en sinvol.
 
John Deere se 8R trekkerreeks: Bultrekker maak landbou lekker
2010-04-01
Landbou is lekker vir die boer met die regte trekker. En daardie regte trekker is John Deere se 8R-reeks kragbulle, wat vir niks stuit nie.
 
Nampo: Kom kyk by Kubota!
2010-04-01
“Kom kyk by Kubota!” Dis wat die klinkwoord vanjaar by Nampo gaan wees, want Kubota stel vanjaar ’n paar opwindende nuwe trekkermodelle ten toon om die boer nog beter te dien.
 
Belarus is die trekker vir die boer wat weet
2010-04-01
Maak nie saak waar jy boer nie, Belarus bied jou presies die trekker en rugsteundiens wat jy nodig het.
 
Valtrac se FH maak optel ligte werk
2009-10-01
Die FH is ’n werktuig in sy eie klas wat die boer se taak immer makliker maak. Wat boere veral opgewonde maak, is sy mededingende prys en die feit dat hy in Suid-Afrika verskaf en gerugsteun word deur Valtrac – die landboumaatskappy wat bekend is vir sy skitterende produkte en legendariese diens aan die boer.
 
Moegword is min vir John Deere se 5003 reeks
2008-10-01
Een bondel pure trekkerkrag in ’n aantreklike groen verpakking. Dit is John Deere se betroubare 5003-reeks wat sy man op plase regoor Suid-Afrika staan.
 
Manitou is melkboer se regterhand
2008-09-01
Thorney Croft se Manitou MLT 735 - 120 LSU is elke dag oral besig om die boer op verskillende maniere te dien en as die son sak staan jy verstom oor die groot aantal take waarmee hy die dag vir jou ligter gemaak het.
 
Ontdek ’n skat: Kubota
2008-08-01
Spekboomberg Boerdery se Kubota M108S is ’n gedugte staatmaker met 81 kW enjin­krag, 72 kW kragaftakkerkrag, drukbuisinspuiting wat die meeste werk met die minste diesel verseker, 32 ratte vorentoe en 32 tru, hidrostatiese kragstuur en Kubota SA se onwrikbare steundiens aan die boer.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?