Handig
| Jumil sleepstroper bevry die boer | |
![]() | 2011-08-05 |
| Die JM 390G word stewig langs ’n trekker van 56 kW gemonteer en verby is dit met afhanklikheid van kontrakteurs se beloftes dat hulle dalk môre of dalk volgende week sal begin stroop! | |
| Maak die beste stroper beter: Valtrac se DBF stroop elke liewe pit | |
![]() | 2010-12-01 |
| “Dis blêrrie fantasties!” Sé sê boere wat Valtrac se DBF Energy-plukkerkoppe en stropertafels vir koring, sojabone en sonneblom in aksie sien. | |
| KMC van Rovic & Leers:Flink werktuie maak grondbone lonend | |
![]() | 2009-10-01 |
| Geld kan uit grondbone gemaak word, maar dan moet die boer die regte toerusting vir die taak inspan. | |
| Besige boere reken op GC Tillage se tapkarre | |
![]() | 2009-06-01 |
| ’n Onverbiddelike reël geld vir die uitgebreide Truter Boerdery tussen Delmas en Ogies op die Hoëveld: Elke masjien moet sy plek vol staan en presteer anders is hy nie welkom op die plaas nie. | |
| John Deere se 9570 STS: Ontmoet die stroopsensasie! | |
![]() | 2009-02-01 |
| Pure tintelende opgewondenheid borrel deur ’n volbloedboer se are as hy ’n John Deere-groen trekker of stroper sien, maar dis starre, strakke statistiek wat bepaal of ’n werktuig bloot ’n lekkerkry is of ’n winsgewende bate vir die boerdery. | |
| Claas stroop los voor in die Swartland | |
![]() | 2008-09-01 |
| Die Swartland se voorste boere gebruik Claas-stropers. Claas is die betroubaarste stroper met die grootste kapasiteit en werklus, sê hulle. | |
| Claas stroop jou graan; nie jou sak nie | |
![]() | 2008-06-01 |
| Pure plesier. Dit is wat strooptyd is as jy met Claas stroop, want Claas is gemaak om net die beste diens aan die boer te lewer. | |
| Macdon en Vitamech neem die voortou: Stroop bone in een ekonomiese stap met MacDon | |
![]() | 2008-02-01 |
| Die voorslag landbouwerktuigmaatskappy, Vitamech, haal al die gesukkel uit bonestroop met sy MacDon FD 70 stropertafel, wat met sy C-vormige snystaaf bone tot 25 mm diep onder die grond kan afsny. | |
| Vitamech maak dit maklik: Trek bone sonder trane | |
![]() | 2008-02-01 |
| Dis nie nodig om nou weer spanne hande-arbeiders die bloedige son in te stuur nie. Daarvoor sorg Vitamech se Pickett Eenstap-bone-uithaler, wat nie net die plante sagkens uit die grond lig nie, maar dit ook in netjies windrye stapel, gereed vir stroop. | |
| Claas Lexion 600: Die wenstroper vir 'n wenoes | |
![]() | 2008-01-01 |
| Net die beste is goed genoeg: Claas se voorloperstropers met Barloworld se voorloperdiens. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















