Handig
| Sit peste op hul plek met Degesch se pulsFOG verstuiwers | |
![]() | 2011-01-07 |
| Die gunstige groei-omstandighede wat jou kweekhuis, tonnel of nethuis vir jou plante skep, is net so gunstig vir peste en plae om vooruit te boer. | |
| Degesch se pulsFOG verstuiwers knikker peste uit | |
![]() | 2010-09-10 |
| Slegte nuus vir al wat pes, plaag en kiem is, is dat middels, toegedien met 'n pulsFOG se ULV-masjien, geen ontsnapkans bied nie. | |
| Gou, goedkoop, doeltreffende Duitse tegnologie: Degesch se pulsFOG verstuiwers knikker peste uit | |
![]() | 2009-11-01 |
| So lekker as wat plante in jou kweekhuis, tonnel of nethuis groei en floreer, net so lekker boer peste en plae vooruit in die aangename, beskermde omstandighede. | |
| Ontmoet Case se gedugte Patriot 4420: Blitsige spuit stuit peste in hulle spore! | |
![]() | 2009-09-01 |
| Die toppunt in ekonomiese, doeltreffende spuittegnologie. Dis hoe tevrede boere Northmec se Case Patriot 4420-selfloopspuit beskryf. En ook geen wonder nie, want hierdie gedugte spuit werk sag op die operateur terwyl hy peste en plae onverbiddelik uitknikker. | |
| BSF se Multiwing stel nuwe standaard in spuittegnologie | |
![]() | 2009-01-01 |
| Boere is bly oor die nuwe standaard van bekostigbare voortreflikheid wat BSF se vernuftige Multiwing-newelspuit stel. En ook geen wonder nie, want spuitdoeltreffendheid verseker ’n hoë uitpakpersentasie en dit kan vir boere miljoene rande se verskil beteken. | |
| Vinnig, flink, finaal: SpraCoupe stel doodstraf in vir oesverwoesters | |
![]() | 2009-01-01 |
| Geen genade word betoon nie. Dis summiere, onverbiddelike doodstraf vir onkruid, peste en plae in boere se gesaaides: Challenger het die uitdaging aanvaar om boere se oeste te beskerm en dit doen hy deeglik met sy doeltreffende SpraCoupe-selfloopspuit. | |
| GC Tillage se Lancer strooi kunsmis, kalk, kompos en spoorelemente perfek! | |
![]() | 2008-10-01 |
| Die perfekte manier om enigiets toe te dien, nie net spoorelemente nie, maar ook kalk, kunsmis, mis en kompos, het De Wet by sy swaer, oom Redge Jelliman van die plaas Vogelvlei naby Harrismith, gesien. Dit is GC Tillage se Jan Lancer-kunsmisstrooier. | |
| Haal die beste uit duur kunsmis met Kverneland | |
![]() | 2008-10-01 |
| Die boer wat wen is die een wat die beste uit al sy hulpmiddels haal. Met die hemelhoë kunsmispryse moet die boer deesdae doodseker maak dat elke korrel kunsmis vir hom werk, anders is groot verliese sy voorland. | |
| Spuit eis spoed, maar Elios bly los voor | |
![]() | 2008-07-01 |
| As stamboorders aan jou mielies vreet, moet jy dadelik teen hulle kan optree: jy het nie nog tyd om met ’n spuit te sukkel nie. Dis hoekom DVN Boerdery tussen Warden en Harrismith ’n Bargam Elios-spuit gebruik. | |
| Spuit sonder spyt met Caruelle | |
![]() | 2008-06-01 |
| Spuit en spoed is twee woorde wat moet saamloop as jy ’n groot, gesonde oes wil behaal. Met enigiets minder as GC Tillage se Caruelle-selfloop-hoogtrapspuit is dit maklik ’n storie van spuit wat te laat kom en die boer skade berokken. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















