Handig
| Vence Tudo: Geenbewerkingplanter klop droogte | |
![]() | 2012-05-08 |
| “Ek sou vanjaar geen oes gehad het as dit nie was vir geenbewerking en Vence Tudo-planters van Inttrac nie. Verlede jaar se vog en Vence Tudo se planters het my deurgetrek sodat ek met vanjaar se skrale 208 mm reën tog ’n oes kan maak; nie ’n groot oes nie, maar nogtans ’n lonende oes.” | |
| Pierobon plant enige iets in enige grond | |
![]() | 2012-04-17 |
| Daar is heelwat geenbewerkingsplanters op die mark, daar is ’n groot verskeidenheid koringplanters en daar is planters wat in turfgrond kan plant, maar om dit alles in een kombinasie te kry, was die groot uitdaging vir die boere van Settlers in Limpopo. | |
| KVERNELAND se OPTIMA planter ka’ma’ plant! | |
![]() | 2012-04-12 |
| Hy is ideaal vir saadmielies, eintlik konvensioneel grootgemaak, maar presteer selfs deur stoppels. Die Kverneland HD Optima van Jupidex het hom in sy eerste seisoen in Suid-Afrika bewys as ’n mielieplanter wat nog sy merk gaan maak. | |
| Jumil: Plant perfek en oes oorvloedig! | |
![]() | 2012-02-10 |
| Die pad na ’n wen-oes begin by jou planter. So glo Danie Slabbert van Vanrooyenswoning naby Reitz in die Vrystaat en daarom plant hy met Jumil van Crop-Tech. | |
| Plant met Semeato en oes wins | |
![]() | 2012-02-10 |
| Die verskil tussen sukses en mislukking van gewasse begin met die plantproses. Insetkoste is hoog, daarom plant die wyse boer so dat hy die maksimum sukses behaal. | |
| Só moet ’n planter mos plant! | |
![]() | 2012-02-07 |
| Jy wen veel meer as groter opbrengste as jy met ’n Equalizer plant. Dit is die ervaring van Louma Boerdery by Thabazimbi, wat nou ook grond langs die Oranjerivier aangeskaf het. | |
| Jou planter is die hart van saaiboerdery | |
![]() | 2011-08-27 | 1 het kommentaar gelewer |
| ’n Goeie planter moet saad en kunsmis deurgaans perfek plaas om ’n goeie oes te verseker. Plantfoute is duur of onmoontlik om reg te stel. Koos le Roux, opsteller van die Meganisasiegids, gee wenke om die regte planter te kies en die beste uit jou planter te put. | |
| Beplan nóú: Plant vir jou ‘n toekoms | |
![]() | 2011-03-01 |
| Wat die veeboer nodig het, is ‘n kleiner, eenvoudiger plantertjie wat hy met sy bestaande trekkers kan sleep, wat betroubaar is en wat maklik is om mee te werk, maar tog deeglik plant. | |
| Agri Afrika bied voorste tegnologie: Plant vir wins met die Great Plains Yield Pro 2425 planter | |
![]() | 2010-10-01 |
| As jy vir prestasie en wins wil plant, het Agri Afrika die antwoord: Die Great Plains 60’ Bulk Yield-Pro-planter. | |
| Behandel self jou saad met GC Tillage se MTS 120 Spray System | |
![]() | 2010-10-01 |
| GC Tillage help die boer om sy saad presies volgens sy eie behoeftes te behandel met hulle vernuftige MTS 120 Spray System. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk
















