Handig
| Jumil: Plant perfek en oes oorvloedig! | |
![]() | 2012-02-10 |
| Die pad na ’n wen-oes begin by jou planter. So glo Danie Slabbert van Vanrooyenswoning naby Reitz in die Vrystaat en daarom plant hy met Jumil van Crop-Tech. | |
| Plant met Semeato en oes wins | |
![]() | 2012-02-10 |
| Die verskil tussen sukses en mislukking van gewasse begin met die plantproses. Insetkoste is hoog, daarom plant die wyse boer so dat hy die maksimum sukses behaal. | |
| Só moet ’n planter mos plant! | |
![]() | 2012-02-07 |
| Jy wen veel meer as groter opbrengste as jy met ’n Equalizer plant. Dit is die ervaring van Louma Boerdery by Thabazimbi, wat nou ook grond langs die Oranjerivier aangeskaf het. | |
| Jou planter is die hart van saaiboerdery | |
![]() | 2011-08-27 | 1 het kommentaar gelewer |
| ’n Goeie planter moet saad en kunsmis deurgaans perfek plaas om ’n goeie oes te verseker. Plantfoute is duur of onmoontlik om reg te stel. Koos le Roux, opsteller van die Meganisasiegids, gee wenke om die regte planter te kies en die beste uit jou planter te put. | |
| Beplan nóú: Plant vir jou ‘n toekoms | |
![]() | 2011-03-01 |
| Wat die veeboer nodig het, is ‘n kleiner, eenvoudiger plantertjie wat hy met sy bestaande trekkers kan sleep, wat betroubaar is en wat maklik is om mee te werk, maar tog deeglik plant. | |
| Agri Afrika bied voorste tegnologie: Plant vir wins met die Great Plains Yield Pro 2425 planter | |
![]() | 2010-10-01 |
| As jy vir prestasie en wins wil plant, het Agri Afrika die antwoord: Die Great Plains 60’ Bulk Yield-Pro-planter. | |
| Behandel self jou saad met GC Tillage se MTS 120 Spray System | |
![]() | 2010-10-01 |
| GC Tillage help die boer om sy saad presies volgens sy eie behoeftes te behandel met hulle vernuftige MTS 120 Spray System. | |
| GC Tillage se Grazmec CS 3000 saadsorteerder: Maak self jou saad skoon vir ’n wenopbrengs | |
![]() | 2010-09-30 |
| Grazmec CS 3000-saadskoonmaker en -sorteerder is net die masjien om skoon saad te verseker. | |
| Stop haasbekgate sonder sukkel toe met ’n handmielieplanter | |
![]() | 2010-09-07 |
| Haasbekrye vreet die mielieboer se wins. Elke haasbekplek vreet net soveel produksiekoste as waar daar plante staan, maar bring vir die boer niks in die sak nie. | |
| Geenbewerking groei geil met die Semeato fynsaadplanter | |
![]() | 2010-08-03 |
| Meer akkuraat, meer betroubaar en meer produktief – dit is die vereistes wat die ontwerpers van Valtrac se nuwe Semeato SSM-geenbewerking-fynsaadplanter gestel – en bereik – het. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















