Handig
| Van ’n groot ronde baal tot ruvoer in net tien minute | |
![]() | 2011-09-16 |
| Ek het iets gesoek waarmee ek my ronde bale vinnig genoeg, fyn genoeg kan kerf vir my Merino’s en ek het dit gekry,” sê Johan Hancke van die plaas Palmietfontein naby Bethal. Hy praat van Staalmeester se M40- baliemeule. | |
| Maak kuilvoer teen die flinkste spoed met die minste sukkel met Staalmeester se JF C 120 kerwer | |
![]() | 2011-09-01 |
| Kuilvoertyd gebeur dinge op ’n drafstap op enige plaas. Daar is nie tyd om te verspil nie, want kuilvoermielies en -sorghum bied jou ’n baie beperkte tyd wanneer die voggehalte presies reg is vir eersteklas kuilvoer. | |
| Vitamech bewaar die beste in jou bale | |
![]() | 2011-08-09 |
| Vitamech is nie een van daardie maatskappye wat sommer maklik vir jou die son, maan en sterre beloof nie, maar met hulle puik baaltoedraaiers en nuwe Sun Gold Stretch Film kan jy voorwaar die beste in jou bale vasvang! | |
| Greenfields se nuttige tegnologie beïndruk boere | |
![]() | 2011-06-02 |
| Jy kon duidelik by Nampo sien hoe elke boer se gesig ophelder wanneer hy Greenfields se uitstalling bekyk, bevoel en bespreek. Dit is ook geen wonder nie, want Greenfields-produkte is almal toonbeelde van nuttige, vernuftige tegnologieoplossings. | |
| Hooimaak: Rooi, groen of blou, hoe kies ek nou? | |
![]() | 2011-04-05 |
| ProAgri deel graag die volgende wenke met boere wat besluite oor die aankoop van hooimaaktoerusting moet neem: | |
| Boere juig: die bobaasbaler is hier! | |
![]() | 2011-02-02 |
| Die gehalte van Valtrac se werktuie en diens maak boere gewoond aan standaarde wat hulle nie sommer maklik elders vind nie. Dis hoekom boere nou lank reeds daarop aandring dat Valtrac ook balers moet verskaf wat die boer se voerbroer se trotse naam gestand doen. | |
| Voermaak vir die winter: Rek die reëntyd regoor die jaar | |
![]() | 2011-02-01 |
| Valtrac bied alles wat die boer vir voermaak nodig het – van grondvoorbereidings-toerusting en planters tot die ruim maar ratse Faresin Leader-selfloopvoermenger met sy kuilvoeruithaalslurp. | |
| JF Stoll FCT 955 Pro Tec maak koningskuilvoer | |
![]() | 2010-11-19 |
| Doeltreffende eenvoud – dit is Staalmeester se vernuftige JF Stoll FCT 955 sleepkuilvoerkerwer, sê Neil MacKenzie, melkboer van Ixopo, KwaZulu-Natal. | |
| MacDon A30 D: Geniet die toppunt van snyerkneusertegnologie | |
![]() | 2010-08-04 |
| Elke voerboer weet: Die natuur laat jou ’n beperkte tyd toe om jou lusern, hawer of wat ook al te sny en te baal of in te kuil. As jy nie die werk binne daardie venstertyd kan klaarmaak nie, is verliese jou voorland. | |
| Bale uitry: Rolo Baby Spider doen reuse werk | |
![]() | 2010-08-01 |
| Om bale uit die land te ry is vinnig en maklik met die Baby Spider en net een persoon kan dit doen. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















