Loading
Visio 200 skotteleg: Haal waarde uit die aarde!
2011-02-03
Jupidex se Kverneland Visio 200-skotteleg skep die perfekte saadbed: Flink, vinnig, ekonomies, betroubaar en duursaam om jaar na jaar na jaar perfekte werk te doen.
 
Nuwe grondbewerker is vol voordele: Radium ploeg tegnologie in SA landbou
2010-11-26
Die gevorderde Radium Combo Ripper is ‘n kostedoeltreffende grondvoorbereidingsmasjien wat die nadelige uitwerking wat ploeg en omdraai op grond het, tot die minimum beperk.
 
Jupidex se Kverneland CLG beitelploeg: Beter bewerking, beter wortelontwikkeling, hoër wins
2010-10-01
Jupidex se meer as 80 handelaars regoor Suid-Afrika bemark die gewilde Kverneland-, Taarup- en Vicon-produkte in Afrika.
 
As net die beste goed genoeg is, is Kverneland jou keuse
2010-07-14
Die sleutel tot hulle sukses is Kverneland se CLC-beitel­ploeg wat tot 400 mm diep werk en die grond so lekker los maak, as jy agter hom aan loop in die land voel dit kompleet of jy op ’n varsgebakte brood trap.
 
Die toets lê in die tand: Dink sterk; nie dik!
2010-07-13
Net die beste produkte is goed genoeg vir Jupidex en daarom is die maatskappy trots op sy Kverneland-grondbrekers met hulle gevorderde holtandtegnologie.
 
Kverneland: Die keuse vir die boer vir wie net die beste goed genoeg is
2010-07-13
Kverneland se ploeë het sommer van die wegspring af ’n belangrike voordeel omdat hulle van ’n Skandinawie­se staal gemaak is van ’n gehalte waaroor Suid-Afrika se versmouste staalbedryf nie eers kan droom nie.
 
Jupidex bied die boer nou nog meer
2010-04-01 | 1 het kommentaar gelewer
Die voormalige verkopemaatskappy van die Kvernelandgroep het nou, onder die naam, Jupidex, ’n eg Suid-Afrikaanse maatskappy as deel van die Pannar-groep geword.
 
Kverneland se CLG II diepbewerker: Skep ’n beter saadbed teen ’n laer koste
2008-11-01
Kverneland se CLG-II-diepbewerker is van die allerbeste Sweedse staal gemaak om ’n leeftyd te hou. Die hele eenheid bout aanmekaar om te verseker dat hy so stewig is as kan kom en sodat jy die tande kan skuif soos jy wil of selfs meer tande kan aansit as jou trekkerkrag, be­werkingsdiepte en grondstruktuur dit toelaat.
 
Sinvolle saadbedvoorbereiding: Kongskilde se Paratill is enige plant se droom
2008-05-01
Henry du Toit, besproeiingsbestuurder van die plaas De Ville naby Douglas, is ingenome met die Kongskilde Paratill wat die verdigtingslaag in sandgrond veel doeltreffender en met veel minder trekkerkrag verwyder om veel beter groei-omstandighede te skep.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?