Loading
Meng self jou kunsmis; dit bespaar geld en verseker gehalte
2010-07-13
Volkome beheer oor die inhoud en gehalte van jou kunsmis – dis wat Perfecto Ferto se vindingryke korrelkunsmismenger die boer bied en boonop bespaar hy jou vragte geld.
 
Wap keer spreekwoord op sy kop: So skoon soos ’n vark!
2010-07-13
In die varkhuise gebruik Malu ’n NovaStar 14/150 omdat hy so robuust is, maklik verskuifbaar tussen verskillende varkhuise, ’n hoë spuitkrag lewer en min onderhoud verg.
 
Jumil 60 Plena kuilvoerkerwer: Dié kerwer is ’n kerfie bo die res
2012-11-20
’n Paar bekke vol heerlike, heilsame kuilvoer per dag kan in die droë, skraps wintermaande ’n groot verskil in diereproduksie maak. Die boer wat sy diere hierdie traktasietjie gun, word dubbel en dwars vergoed met verhoogde produksie.
 
Benut die Internet: Jou plaas hét ontvangs... met que~Skye
2012-12-13
Die weervoorspelling, graanbeurspryse, veilingsuitslae, rasregistrasies en selfs om presies reg te bemes en te plant – ’n baie groot deel van boerdery hang van moderne kommunikasie af.
 
Troef arbeidsonrus met meganisering
2013-03-19
Onverantwoordelike politieke opstokers hits arbeidsonrus in die landbousektor aan en dit lei tot gevoelige verliese vir boere. As arbeid onbetroubaar en onbekostigbaar word, word boere verplig om na alternatiewe maniere te kyk om steeds hulle rol as voedselverskaffers en valutaverdieners te kan speel. Een moontlike oplossing is meer meganisering.
 
ProAgri is die trotse borg van:
Nampo 2013All fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2013
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
24
26
27
29
30
31
Gee jou mening
Nampo is om die draai, gaan u dit besoek?

Ja, ek mis dit nooit
Miskien, as ek tyd het
Nee, dis te ver vir my
Nee, dit baat my nie juis nie
Wat is Nampo?