Handig
| Spaar ’n bietjie krag vir Eskom by Nampo | |
![]() | 2008-04-01 |
| Landbou is van strategiese belang vir voedselsekerheid. Mnr Van der Vyver sê daarom wil Eskom die bedryf bystaan met raad en daad om besparings te bewerkstellig sonder om dit lam te lê. | |
| Bystandskrag is ’n waardevolle belegging | |
![]() | 2008-07-01 |
| “Die elektrisiteit wat my bystandskragopwekker lewer is duur, maar terselfdertyd moeitevry en darem bekostigbaar. Dit gee my gemoedsrus en is ’n versekeringspolis wat volgehoue normale melkproduksie moontlik maak.” – David Davies, varsmelkprodusent | |
| Uiteindelik: ’n bekostigbare, betroubare sonwaterverwarmer! | |
![]() | 2009-11-01 |
| Geniepsige elektrisiteitsrekeninge teister boere nou al jare lank en met Eskom se voorgestelde wilde tariefspronge lyk die toekoms vir die landbou bra duister. | |
| Natural Power bied 'n kragtige oplossing | |
![]() | 2010-04-01 |
| Sit die lig af as jy uitgaan!” Hoe gereeld het ons hierdie woorde nie in ons grootworddae gehoor nie. Mettertyd het die natuurlike sin vir spaarsaam lewe plek gemaak vir 'n lewe van gemorskos, gemorspos en sommer net vermorsing. | |
| Midmacor se sonwaterverwarmer: Haal die bibber uit die winter en bespaar hope geld! | |
![]() | 2010-06-01 |
| ’n Strawwe toets vir enige sonwaterverwarmer is winter in die koue Vaalriviervallei by Loch Vaal naby Vanderbijlpark. Dis presies hier waar Midmacor se sonwaterverwarmer sy waarde bewys. | |
| Staalmeester gee raad: Kies die regte kragopwekker só: | |
![]() | 2010-07-05 |
| Duisternis en ellende is jou voorland as jy die verkeerde kragopwekker kies. Net die beste enjins, alternators en panele, voorsien deur kundige, betroubare verskaffers, is goed genoeg as jy elektrisiteit sonder sukkel wil hê. | |
| Verseker volgehoue produksie met bystandskrag | |
![]() | 2010-07-09 |
| Dis lekker om melkboer te wees, sê mnr Davies, maar die een ding wat hom al moedeloos gemaak het, is kragonderbrekings.Die elektrisiteitstoevoer word dikwels tydens donderstorms, maar ook soms selfs sonder enige verklaarbare rede onderbreek, en so-iets is vir die melkboer beslis slegte nuus. | |
| Maak water goedkoop warm | |
![]() | 2011-04-15 |
| Dit is nie nodig om in sonnige Suid-Afrika ‘n plaas se prys te betaal vir warm water nie. Met die hulp van ‘n eenvoudige u-koppelstuk wat deur Johan Weideman ontwikkel is kan boere sommer nou vinnig-vinnig ‘n plan maak om water te verwarm vir hulle eie en hulle werkers se gebruik. | |
| So spaar ons energie | |
![]() | 2011-06-08 |
| Ons kom uit ’n era waar elektrisiteit volop en goedkoop was – ’n stand van sake wat deesdae drasties verander het.Of jy Eskom-krag of alternatiewe krag gaan gebruik, spaar gaan jy moet spaar. | |
| Maak ‘n blink plan vir krag | |
![]() | 2012-02-06 |
| Met die voortdurende styging in koste van elektrisiteit raak dit al hoe noodsaakliker om iets prakties en bekostigbaars te doen om daai groot rekening se teuels in te trek. Mark Tiepelt van Biogas SA skryf: | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk
















