Loading
Natural Power bied 'n kragtige oplossing
2010-04-01
Sit die lig af as jy uitgaan! Hoe gereeld het ons hierdie woorde nie in ons grootworddae gehoor nie. Mettertyd het die natuurlike sin vir spaarsaam lewe plek gemaak vir 'n lewe van gemorskos, gemorspos en sommer net vermorsing.
 
Midmacor se sonwaterverwarmer: Haal die bibber uit die winter en bespaar hope geld!
2010-06-01
n Strawwe toets vir enige sonwaterverwarmer is winter in die koue Vaalriviervallei by Loch Vaal naby Vanderbijlpark. Dis presies hier waar Midmacor se sonwaterverwarmer sy waarde bewys.
 
Uiteindelik: n bekostigbare, betroubare sonwaterverwarmer!
2009-11-01
Geniepsige elektrisiteitsrekeninge teister boere nou al jare lank en met Eskom se voorgestelde wilde tariefspronge lyk die toekoms vir die landbou bra duister.
 
Staalmeester gee raad: Kies die regte kragopwekker s:
2010-07-05
Duisternis en ellende is jou voorland as jy die verkeerde kragopwekker kies. Net die beste enjins, alternators en panele, voorsien deur kundige, betroubare verskaffers, is goed genoeg as jy elektrisiteit sonder sukkel wil h.
 
Bystandskrag is n waardevolle belegging
2008-07-01
Die elektrisiteit wat my bystandskragopwekker lewer is duur, maar terselfdertyd moeitevry en darem bekostigbaar. Dit gee my gemoedsrus en is n versekeringspolis wat volgehoue normale melkproduksie moontlik maak. David Davies, varsmelkprodusent
 
Spaar n bietjie krag vir Eskom by Nampo
2008-04-01
Landbou is van strategiese belang vir voedselsekerheid. Mnr Van der Vyver s daarom wil Eskom die bedryf bystaan met raad en daad om besparings te bewerkstellig sonder om dit lam te l.
 
Verseker volgehoue produksie met bystandskrag
2010-07-09
Dis lekker om melkboer te wees, s mnr Davies, maar die een ding wat hom al moedeloos gemaak het, is kragonderbrekings.Die elektrisiteitstoevoer word dikwels tydens donderstorms, maar ook soms selfs sonder enige verklaarbare rede onderbreek, en so-iets is vir die melkboer beslis slegte nuus.
 
Bad lekker warm sonder sukkel
2013-02-14
Dit was nog nooit so goedkoop en maklik om water te verwarm soos met Johan Weideman se “U-connector” nie. Die mark loop oor met slim planne vir alternatiewe kragbronne om water te verwarm, maar dikwels is die slim planne ook maar duur planne.
 
Verstaan jou kragrekening
2013-02-15
’n Mens het deesdae krag nodig om te verstaan hoe jou kragrekening werk. Almal betaal nie, soos baie mense dink, dieselfde vir elektrisiteit nie. Die totale bedrag wat jy maandeliks vir krag betaal, hang van ’n hele paar faktore af:
 
Bespaar krag op die plaas
2013-02-15
As jy die gunstigste rekeningpakket vir jou omstandighede gekies het en jou boerdery so georganiseer het om piektye in verbruik uit te skakel, is daar nog heelwat logiese dinge wat gedoen kan word om elektrisiteit te bespaar en jou kragrekening so laag as moontlik te hou:
 
ProAgri is die trotse borg van:
ProAgri Video's - Ons wys hoe dit werk.All fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderNovember 2014
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
Gee jou mening
Wie is reg? Moet rooivleisinvoere uit Namibië beperk word?

RPO
Voerkraalvereniging
Nie een nie
Ek weet nie