Handig
| Maak water goedkoop warm | |
![]() | 2011-04-15 |
| Dit is nie nodig om in sonnige Suid-Afrika ‘n plaas se prys te betaal vir warm water nie. Met die hulp van ‘n eenvoudige u-koppelstuk wat deur Johan Weideman ontwikkel is kan boere sommer nou vinnig-vinnig ‘n plan maak om water te verwarm vir hulle eie en hulle werkers se gebruik. | |
| Maak ‘n blink plan vir krag | |
![]() | 2012-02-06 |
| Met die voortdurende styging in koste van elektrisiteit raak dit al hoe noodsaakliker om iets prakties en bekostigbaars te doen om daai groot rekening se teuels in te trek. Mark Tiepelt van Biogas SA skryf: | |
| Daar is blink planne vir krag | |
![]() | 2012-02-17 |
| Met die voortdurende styging in koste van elektrisiteit raak dit al hoe noodsaakliker om iets prakties en bekostigbaars te doen om daai groot rekening se teuels in te trek sê Mark Tiepelt van BiogasSA. | |
| Kragdag 2012 was ‘n kragtoer | |
| 2012-06-27 | |
| Rampompe, liggaamshitte wat ‘n wiel laat draai, tuisgemaakte windturbines, biogasinstallasies, magnetiese stowe en natuurlik sonkragtoestelle was onder die vele blink planne wat by Kragdag 2012 bekend gestel is. Kragdag by Diamantvallei oos van Pretoria, begin nou al ‘n jaarlikse instelling word en dit het vanjaar werklik uit sy nate gebars. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk









