Loading
Rotrix Rainmaker: Daar’s water!
2011-09-15
Soos konings – dis hoe Carel Lubbe van Brandewynskuil naby Makwassie se Merino-landskape leef vandat hy ’n Rotrix Rainmaker aangeskaf het om voer te produseer.
 
Valley bly die boer se watermater
2011-08-10
“Uit my ondervinding is Valley die beste spilpunt.” Dit is die onomwonde woorde van Kobus Botha van H&T Honiball Boerdery by Bergville aan die voet van die Drakensberge in Natal.
 
Talbert spilpunt: Water waar en wanneer dit nodig is
2011-01-31 | 1 het kommentaar gelewer
Dis heerlik om te sien hoe baldadig alle plante groei wanneer hulle genoeg water kry.
 
Doeltreffende waterbenutting: Floppy laat elke druppel werk
2011-01-27
Die volle waarde van elke druppel water – dit is wat die Nels van Vanzylsdamme Boerdery naby Ladismith met hulle Floppy besproeiingstelsel geniet.
 
Besproeiing: Moenie droogmaak nie!
2011-01-26 | 1 het kommentaar gelewer
As jy wil hê jou besproeiing moet deurgaans lonend en suksesvol wees, moet jy jou besproeiingstelsel se werking gereeld beoordeel (evalueer) en dit onderhou.
 
Floppy laat elke druppel werk!
2011-01-19
Die volle waarde van elke druppel water – dit is wat die Nels van Vanzylsdamme Boerdery naby Ladismith met hulle Floppy-besproeiingstelsel geniet.
 
Elektrisiteitskoste: Besproei sonder geldmors
2010-11-22
Skokkende elektrisiteitspryse raak almal, maar veral die besproeiingsboer. Wat kan u as boer doen om steeds wins te toon ten spyte van hoë elektrisiteitskoste?
 
Gee jou gesaaides die beste kans met Rotrix se vernuftige kruipspuit
2010-09-30
Rotrix: probleemvrye besproeiing met ’n geharde kruipspuit.
 
Musikantboer maak eie reën met Valley
2010-09-13 | 2 het kommentaar gelewer
Vir Hekkie de la Guerre, die wakker boer, begaafde meganikus en talentvolle kitaarspeler, is daar net een spilpunt: Valley.
 
Floppy Lite is nou binne almal se bereik: Wyse waterbenutting verseker maksimum wins
2010-09-13
Die Floppy Lite oorhoofse besproeiingstelsel is bekostigbaar en kan vir kampe en lande van enige vorm en val gebruik word.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?