Handig
| Gee bloutong die bloupas | |
![]() | 2011-09-14 |
| Enige ervare boer weet dat ons verhoogde aktiwiteit van bosluise en ander parasiete kan verwag in die somerseisoen wat volg op ’n goeie reënseisoen. En dit geld veral ook vir vektoroorgedraagde siektes soos hartwater, rooiwater, galsiekte, slenkdalkoors, perdesiekte en die siekte wat baie belangrik is vir die skaapboere – bloutong. | |
| By Embrio Plus is sukses die doel | |
![]() | 2011-08-23 |
| Embrio-oorplasings is wêreldwyd die vinnigste en goedkoopste metode van genetiese vordering. Dr Mornè de la Rey van Embrio Plus op Brits sê al hoe meer telers gebruik embrio-oorplasings, of wil dit gebruik. | |
| Bestry wurms in die veekudde met miseiertellings | |
![]() | 2011-08-12 |
| As jy ’n doseermiddel gebruik wat ondoeltreffend is, gaan dit jou meer kos as net die kostes van die doseermiddel. So sê dr Flip van Schalkwyk, spesialis-veearts in parasitologie. | |
| ’n Gids tot dieresiektes in Suid Afrika: Perde, Donkies en Muile | |
![]() | 2011-08-11 |
| Die reeks boeke oor dieresiektes deur dr Pamela Oberem wat ons oor die laaste paar maande bekend gestel het, sal sekerlik nie volledig wees sonder om ook aandag te gee aan daardie getroue mensvriend, die perd nie. | |
| Die lekkerte van lek is wins | |
![]() | 2011-08-04 |
| Lek word in ons land op baie plase nie tot hulle volle potensiaal benut nie. Baie mense dink jy piep ’n dier op met lek, maar daar is ook die wat dink jy kan veld vervang deur lek te gee. | |
| Die groot skrik van bek en klouseer | |
![]() | 2011-04-11 |
| Die omvang en belangrikheid van bek- en klouseer moet nooit gering geskat word nie. Die siekte is nie noodwendig dodelik nie en vrektes van 2% by volwasse diere en 20% by jong diere is aangeteken. | |
| Sorg vir goeie winterkos | |
![]() | 2011-03-30 |
| Goeie kos in die winter sorg vir rande in die veeboer se sak in die somer. Maar wat kan alles gebaal word en wat is die regte manier om dit te doen? ProAgri het die hulp van ’n kundige ingeroep om 20 vrae oor hooimaak te antwoord. Hier is Rudi Kuschke van Klein Karoo Saadbemarking se antwoorde. | |
| Moenie dit opdoen nie! | |
![]() | 2011-01-18 |
| “Luister nou na my, dit is DNB! Moenie brucellose opdoen nie. So het dokter Steyn die dag sy lesing oor besmetlike misgeboorte of Brucellose afgesluit. | |
| Dis moontlik: Jy kan jou lampersentasie dramaties opstoot! | |
![]() | 2010-12-08 |
| Lampersentasie kan reeds met die volgende lamseisoen betekenisvol verhoog word deur die gelyktydige toepassing van die korrekte en doeltreffende bestuur-, voeding-, seleksie- en telingspraktyke. | |
| Ekonomiese Diereproduksie op Aangeplante Weiding | |
![]() | 2010-10-28 |
| Praatjie gelewer op Vrydag 29 Oktober 2010 by Marloo Bonsmaras deur Prof Chris S Dannhauser. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















