Loading
Veranderende weerpatrone: Wat kan boere verwag?
2011-09-05
Ons hoor almal van klimaatsverandering. Eers het ons gewonder of dit nie net ’n bangmaakstorie is nie. Dit is egter nie die geval nie. Waarnemings oor baie jare en in alle werelddele dui op ernstige veranderinge wat landbou drasties gaan beinvloed, veral as ons as nasies en indiwidue nie ons energieverbruik aansienlik verlaag nie.
 
Kyk na ons grond (III) Is geenbewerking ’n oplossing?
2011-06-20
In hierdie laaste artikel word daar naderby gekyk na geenbewerking omdat dit voorgehou word as ’n oplossing, veral vir die hoë koste van graanproduksie.
 
Kyk na ons grond (ll)
2011-05-09
Hierdie is die tweede artikel in die reeks oor grond en grondbewerking, opgestel deur JP le Roux.
 
Wat beteken insekdodergroepkodes?
2011-04-19
Ons het al almal gehoor dat landbouchemiese agente praat van produkte met verskillende groepkodes en gewonder waaroor hulle nou eintlik praat. So wat is produkgroepkodes en wat beteken dit?
 
Kyk na ons grond
2011-03-03 | 2 het kommentaar gelewer
In Suid-Afrika se saaigebiede kom 'n wye verskeidenheid van grondsoorte voor, elk met sy eie besondere eienskappe. Dit bemoeilik standaardvoorskrifte vir grondbewerking veral weens wisselende reënneerslae en wisselende hoeveelhede vog in die grond.
 
Ken ’n kenner in die saak: Witvlieg
2011-01-12
Witvlieë veroorsaak baie hoofbrekens vir die groente-bedryf. Die oplossing is ook nie so eenvoudig nie.
 
Die beginsels van weerstand teen plaagdoders: Troef jou vyand met kennis!
2010-10-01 | 1 het kommentaar gelewer
n Groot gevaar waarteen die landbouchemiese bedryf en die landbousektor moet waak, is die moontlikheid van insekte wat weerstand teen plaagdoders kan ontwikkel.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?