Loading
Handig
Wat gemaak as daar nie selfoonsein is nie?
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2010-04-01 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

DitWat-gemaak-as-daar-nie-selfoonsein-is-nie/p>

Vir die moderne boer is doeltreffende selfoon- en internetverbindings onontbeerlik. Daarsonder is dit ’n eindelose beslommernis om banksake te doen, mark-pryse na te gaan, produkte te vergelyk en selfs om kinders met hulle skooltake te help.

Selfoontegnologie speel op moderne plase selfs in sake soos beveiliging, toegangsbeheer en die aan- en afskakel van pompe en spilpunte ’n belangrike rol.

Maar hoe gemaak as jy agter ’n rant of in ’n bos of in ’n vallei boer waar dieselfoonsein nie kom nie?

Daar is verskeie oplossings wat aangebied kan word, maar omdat hierdie tegnologie nie eenvoudig is nie, moet u van deskundige advies voorsien word voordat u summier toestelle aanskaf.

Die selfoonnetwerk is die eiendom van die gelisensieerde verskaffer en enige uitbreiding of versterking daarvan moet gedoen word ooreenkomstig riglyne wat aan die netwerk se kwaliteits vereistes voldoen.

Praat vandag nog met Linkworld se mense by 012-663-4331. Hulle kundiges sal ’n seintoets op jou plaas kom doen om te bepaal of dit moontlik is om vir jou ’n sein te bewerkstellig.

Onderwerpe: Dienste | Toerusting
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
Nampo 2013All fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2013
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
24
26
27
29
30
31
Gee jou mening
Nampo is om die draai, gaan u dit besoek?

Ja, ek mis dit nooit
Miskien, as ek tyd het
Nee, dis te ver vir my
Nee, dit baat my nie juis nie
Wat is Nampo?