Latest stories

  • N1 4x4
    in

    N1 4×4 maak jou Toyota nog nuttiger

    ’n Boer wat ’n Toyota Land Cruiser ry, besit nie net die beste werksesel op die plaas nie, maar kan enige 4×4-roete met dié bakkie aandurf. Land Cruiser is bekend vir ’n lang leeftyd, maar hy moet nou en dan versien word om seker te maak hy hou die volgende tien jaar. Goeie nuus is […] More

  • in

    Om die wêreld in ‘n balon en ‘n Hilux

    Sedert Jules Verne se klassieke verhaal, Rondom die wêreld in 80 dae, in 1873 die lig gesien het, is daar ‘n soort romanse aan die uitdaging om met unieke vervoermiddels rondom die wêreld te reis, onder andere met ‘n lugballon. ‘n Bekende 65-jarige Russiese avonturier, Fedor Konyukhov, het pas die uitdaging met vlieënde vaandels geslaag […] More

  • in

    2016 AUDI TTS KOEPEE QUATTRO: Mooi en lekker

     Die Audi TTS is in 2008 in Suid-Afrika bekendgestel saam met die tweede generasie TT modelle. Plaaslik is daar egter net ‘n beperkte aantal van die model verkoop. Laat 2015 het die derde generasie TTS plaaslike vertoonlokale bereik en was ons bevoorreg om ‘n pragtige heldergeel model in die eerste kwartaal vanjaar vir ‘n paar […] More

  • in

    Mahindra Suid-Afrika se verkope groei ondanks dalende marktendens

    Mahindra Suid-Afrika, ’n filiaal van die Indiese motorreus, Mahindra & Mahindra Bpk, laat hom nie deur die huidige negatiewe voertuigverkope neiging in Suid-Afrika van stryk bring nie. Die maatskappy se resultate vir die finansiële jaar wat in Maart 2016 geëindig het, dui ’n groeikoers van 4% aan, ondanks ’n daling van 6,7% in die algehele […] More

  • in

    2016 Opel Astra: Stel nuwe standaarde vir sy marksegment

    Met die plaaslike bekendstelling van die 11de generasie Opel Astra in die pragtige Oos Kaap, het die geveg om markaandeel in die hoogs kompeterende middelslag luikrug passassiermotorsegment skielik meer intensief geword. Die vorige generasie Astra het sy aanhangers gehad, maar die VW Golf en Ford Focus was aan die voorpunt met veral die Golf wie […] More

  • in

    BMW M2 Koepee: Eerste indrukke

    Uiteindelik het BMW se klein vlamgat, die nuwe M2, in Suid-Afrika geland en ons was bevoorreg om oopketel te jaag met een rondom die private renbaan by die Franschhoek Motormuseum. Dit is so dat BMW se witjasse in die M-divisie nie sommer ‘n “M”-kenteken op enige model plaas nie. Die roemryke geskiedenis van M-karre vereis […] More

  • in

    NUWE TOYOTA FORTUNER: Beter as ooit

    Warm op die spoor van sy nuwe Hilux bakkie in Suid-Afrika, het Toyota SA laasweek die nuwe Fortuner medium-grootte sportsnuts plaaslik bekendgestel. Die eerste Fortuner is in 2006 in Suid-Afrika geloods en het sedert dan koning gekraai in daardie baie gewilde segment vir 4×4  liefhebbers en buitelug-leefstylers. Die oorsprong van die Fortuner  dateer terug na […] More

  • in ,

    Groei met goeie diesel: Kry jou Shell by Auto Commodities

    “Ek moet vir Auto Commodities ‘n pluimpie gee. Ek sukkel nooit met hulle nie,” vertel oom Willem Pretorius van Ventersdorp. Hy behoort te weet waarvan hy praat, want hy koop al vyftien jaar lank diesel vir al die masjiene op die plaas by Auto Commodities op Krugersdorp. Oom Willem sê: “Ons weet mos wanneer ons […] More

  • in , ,

    Scania bied die boer nommerpas vervoer

    “Ons renosters ry so lekker in die Scania dat hulle nie eers wil uitklim as ons anderkant stop nie,” sê Sebastian Steyn van Goliatskraal by Kroonstad. Hy is een van die vele boere wat die voordele van Scania se uitstekende dienslewering in Suidelike Afrika geniet. Hy sê een van die redes waarom hulle op Scania […] More

  • in ,

    ’n Boer kan enigiets met ‘n Isuzu-trok uitrig

    Die dapper skoene wat Isuzu Trokke Suid-Afrika (ITSA) aangetrek het deur hulle eie bakboumaatskappy te koop, het in Augustus in ProAgri onder die loep gekom. Sodoende het ITSA daarin geslaag om die waardeketting te verkort en die wagtydperk vir trokke drasties te verminder. ITSA het intussen die sluier oor hulle bakbouoperasie in Port Elizabeth gelig […] More

  • in ,

    Isuzu brei gewilde KB-modelreeks verder uit

    Die Isuzu KB bakkie is al so eie Suid-Afrikaans soos biltong, braaivleis en rugby. Die KB is tans beskikbaar in 100 lande en is onder meer gereeld die topverkoperbakkie in byvoorbeeld Thailand, wat tans die wêreld se grootste eentonbakkiemark is. Die sesde geslag van die gewilde bakkiereeks is al ‘n tydjie met ons, maar General […] More

  • in ,

    BMW se X6M is Superman se keuse.

    BMW se X6 is al ‘n tydjie saam met ons en steeds sukkel menige petrolkop om aan die ongewone stilering gewoond te raak. Dit is ‘n groot kar, wat BMW ‘n SAV noem, oftewel dan “Sportiewe Aktiwiteitsvoertuig”. Daar is ook net twee sitplekke agter en die koepeedak maak dat lang ouens soos ek maar koes-koes […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.