Latest stories

  • in

    Veediefstal styg met 8,8%

    Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ‘n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal. Die nasionale misdaadstatistieke wat op 24 Oktober 2017 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens beskikbaar gestel is, is deur die […] More

  • wolmark
    in

    Wolmark styg met 6,3%

    Op die 11de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,3% gestyg en op 19339c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 32,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24131  (+5,0%)              21 µ […] More

  • veld beeste
    in

    Laat jou beeste hulle beste voetjie voorsit

    deur Johan Hoewe In Suid-Afrika sny ons reeds die afgelope 22 jaar beeste se pote reg. Voor hierdie tydperk het diere van die hoogste gehalte verlore gegaan omdat die kennis ontbreek het oor hoe om ’n bul van meer as ’n ton se pote sonder beserings op te tel en reg te snoei sodat hy […] More

  • bonsmara
    in

    Eerste Bonsmara-kudde ten volle genomies getoets

    Kort op die hakke van die vrystelling van die eerste Genomiese Teelwaardes vir Vleisbeeste vir Bonsmaras, laat toets die eerste Bonsmara-kudde elke dier in die kudde. Boeram Venter, eienaar van Disco Bonsmara stoet naby Kirkwood, het besluit om in die voordele wat genomika bied ten volle te benut. Die insluiting van genomiese profiele in die […] More

  • Livestock Angus
    in

    SA Angus vier eeufees by Agri-Expo Livestock

    Die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se eeufeesvieringe is een van die hoogtepunte by vanjaar se Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies insluitend die Vrystaat, kom hier byeen om hierdie mylpaal te vier. Die eeufeesvieringe by Agri-Expo Livestock skop af met die Genootskap se 100ste Algemene […] More

  • jongooie
    in

    Uitstekende kondisie van Caledon jongooie ten spyte van droogte

    Ses Merino en 14 Dohne Merino-kuddes het hierdie jaar deelgeneem aan die Caledon kudde-evaluasies wat op 14, 15 en 21 Augustus plaasgevind het.  Daar is van plaas tot plaas gegaan waar deelnemers hulle trop ooie voorgejaag het. Die beoordelaars, Frans Hugo van CMW en Pieter du Plessis van BKB het 25 ooie per deelnemer afgetel […] More

  • Beeste
    in

    Bek-en-klouseer in Limpopo gevind

    Toetse toon dat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by beeste in Limpopo gevind is. Op 21 Augustus 2017 is daar drie siek beeste tydens die weeklikse roetine-inspeksie by ‘n lekbak/diptenk in die Giyani Plaaslike Munisipaliteit opgetel.   Die dieregesondheidstegnikus het die vee klinies en deeglik geïnspekteer in die binnekant van die mond, tong en keel,  aangesien […] More

  • merino wol
    in

    Die invloed van kemp op die waarde van skeersels

    deur Landrie Venter Alhoewel die wolmark die afgelope paar seisoene konstant goeie pryse behaal het, besef die boere nie aldag hoe pryse nog verder kan verbeter as hulle eenvoudige bestuurspraktyke  toepas nie. Verskeie eienskappe het ’n invloed op die prys van wol. Onnatuurlike vesels soos baaltou, polipropileensakke en ongewenste materiaal het ’n besonder groot negatiewe […] More

  • johan hoewe
    in

    Trek witlynontsteking ’n streep

    deur Johan Hoewe Witlynontsteking is ’n baie algemene probleem by melkerye sowel as by veldbeeste, veral bulle. Witlynontsteking is wanneer daar ’n skeiding kom tussen die wand van die klou en die sensitiewe lamina of die “lewe”. Na my mening word dit veroorsaak as die twee kloue nie gebalanseerd is nie en die buiteklou te […] More

  • merinowol
    in

    Wolmark styg met 19,8%

    Op die 1ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +19,8% gestyg en op 18350c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22359  (+9,3%)                          21 µ      17256   (+19,5%) 19 µ      20556  (+16,3%)                        22 µ      […] More

  • bees
    in ,

    Hoe bestuur jy jou vervangingsverse?

    Ek het met ‘n groot beesboer in die Oos-Vrystaat, Johan Barnard, gepraat wat sy stoet en kommersiële kudde op alle beginsels dieselfde bestuur wanneer dit by vervangingsverse kom. ‘n Groot persentasie van sy koeikudde kalf die eerste 21/22 dae van die seisoen en dit het baie voordele vir hom as ‘n vleisprodusent. Sy goeie kuddebestuur […] More

  • bul
    in ,

    Veeboer: Wat jy in ag moet neem as jy ‘n nuwe bul wil koop

    Baie huiswerk moet gedoen word as dit by bulkoop kom. Dit gaan oor genetika. Die bul wat jy koop is seker die belangrikste besluit wanneer jy met vleis teel. Die bul gaan 50% van jou kudde se nageslag vorm en drie geslagte se impak op jou kudde maak, veral met betrekking tot die bul se […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.