Latest stories

  • hilux black
    in ,

    Toyota Hilux Raider Black: Taai is nou ook swart met die spesiale model

    deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Toyota het oor die jare heen etlike spesiale weergawes van verskillende modelle in hulle passassiermotorreeks asook die Hilux-bakkies die lig laat sien. By die vorige Hilux-modelreeks was daar byvoorbeeld die “Legend 45-” en “Dakar”-modelle om onderskeidelik die model se 45-jarige bestaansjaar en die vervaardiger se sukses in die uitmergelende […] More

  • in ,

    Toyota se C-HR ‘n heel gawe klein rakker

    Ek weet nie van wêreldwyd nie, maar in Suid-Afrika verkoop sportsnutsvoertuie soos bier in ‘n sjebeen. Kompakte sportnutse raak by die dag gewilder en dit gaan nie meer lank wees nie dan gaan sedanmotors soos Corolla’s, Jetta’s en 3-reekse so vreemd wees soos kakie safaripakke in Nkandla. Gevolglik bied al wat ‘n motorvervaardiger deesdae ‘n […] More

  • toyota
    in

    Zambia drives Toyota: Don’t stay behind!

    Nenad Predrevac, National Sales & Marketing Manager of Toyota Zambia, told ProAgri’s Du Preez de Villiers at Agritech that Toyota’s market share in new vehicles is 45%, and 60% of all vehicles sold are from the Toyota family. Toyota has been in Zambia for more than 50 years, since 1963. Toyota Zambia is an official […] More

  • in ,

    Die nuwe Toyota Yaris: Voel die pols

    Die nuwe Toyota Yaris, wat sy wêreldbuiging vroeër vanjaar op die Geneefse Motorskou gemaak het, is nou as hersiene reeks in Suid-Afrika te koop en bied klante ’n aansienlik groter keuse en verbeterde toerusting regdeur die reeks. Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) noem die verbeterde Yaris die Pulse om te simboliseer hoedat nuwe lewe in die […] More

  • Toyota
    in

    Toyota se sportmotor

    Hoewel die definisie van ’n sportmotor nie wetenskaplik is nie, is dit alombekend dat ingenieurs, ontwerpers en skeppendes reg vandat die eerste motor sy buiging gemaak het, voortdurend daarop uit is om rygoed vinniger te maak, beter te laat draai en mooier te laat lyk as hulle brood-en-botter-stalmaats wat hulle insittendes bloot van punt A […] More

  • Hilux
    in

    Toyota skep Hilux om in Tonka-speelding

    Toyota het sy “onbreekbare” Hilux as volgrootte Tonka-speelding herontwerp wat twee wêreldbekende handelsname saamvoeg om hulle onderlinge reputasie vir oneindige taaiheid te vier. Die Hilux Tonka-konsepmodel is deur Toyota Australië geskep om te help om dié hoë veldryer se deurbraak as topverkoper-voertuig in 2016 doer onder, te vier. Tonka is ’n huishoudelike naam en vier […] More

  • etios motors
    in

    Etios kry opwindende verbeterings

    Die gerespekteerde Etios-reeks het hom as staatmaker in die Suid-Afrikaanse mark vir klein passasiersmotors sowel as in Toyota se produkreeks gevestig. Die Etios, wat as luikrug en sedan beskikbaar is, val in die smaak van kopers wat bekostigbaarheid, praktiese bruikbaarheid en betroubaarheid verkies. Dié model, wat gereeld op die Top10-verkopelys is, se wye aantrekking is […] More

  • Toyota Hilux
    in

    TOYOTA HILUX: SA se topverkoper voertuig

    Die Toyota Hilux is Februariemaand se topverkoper voertuig wat Toyota se totale verkope na 10 780 eenhede geneem het met ‘n markaandeel van 22,4%. Dit beteken dat Toyota weer eens die titel vir die mees gewilde motorhandelsmerk in die land kry. Calvyn Hamman, senior vise-president vir verkope en bemarking, sê dat die Hilux-syfers bemoedigend is: […] More

  • Toyota C-HR
    in

    TOYOTA C-HR: DIE HERDEFINISIE VAN DIE NUTSMOTOR

    Die klein sportnuts-segment verteenwoordig die vinnigse groeiende ‘groep’ op die Suid-Afrikaanse voertuiglandskap. ’n Unieke eienskap van hierdie segment is die verskeidenheid en veelsydigheid van modelle. Dit het gelei tot die geboorte van die ‘nutsmotor’ – ’n moderne samevoeging van die luikrug en sportnuts met die beste eienskappe van al twee om ’n voertuig daar te […] More

  • Toyota
    in

    TOYOTA aan die voorpunt in 2017 met ‘n 24,3% markaandeel

    Toyota het 2017 goed begin met uitstekende resultate; die nuwe voertuigverkope vir Januarie in totaal was 12 252 eenhede wat amper 3 800 eenhede bo sy naaste mededinger is. Die markaandeel is 24,3%. Dit beteken dat een in elke vier voertuie wat nuwe huise gekry het in Januarie, ‘n Toyota was. Toyota se beste verkope […] More

  • toyota
    in

    TOYOTA in topposisie

    Toyota Suid-Afrika het nog ‘n topposisie in die mark vir kleinhandelverkope met verkope van 10 088 voertuie in November 2016 losgeslaan. Klasbeste vertonings is deur verskeie van Toyota se kernmodelle gelewer, waaronder die Corolla Quest (1 137), Fortuner (1 135), RAV4 (462) en Avanza (420), wat Toyota bo-aan die afdeling vir passasiersmotors laat eindig het. […] More

  • Fortuner
    in

    TOYOTA bly bobaas wys jongste motoropname

    Toyota Motors Suid-Afrika staan weer uit in die 2016-voertuiggehaltepeiling van Ipsos met altesaam twaalf goue-toekennings – vyf in die afdeling vir passasiersvoertuie en sewe in die afdeling vir ligte handelsvoertuie (LHV). Die Hilux was gewis weer ’n held in die Toyota-stal met die beste gehaltetelling vir die petrol-enkelkajuit. Dié model het nog twee toekennings losgeslaan […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.