Latest stories

  • in ,

    Build a sheep farm with Bonnox

    Intensive and meticulous planning preceded Ian Wyeth’s move from town to a farm to take up sheep husbandry. One of the solutions that accompanied him was Bonnox. “For years, I have lived in the southern part of Pretoria and frequently passed the Bonnox factory,” he said. “Their name on the roof is visible from afar.” Bonnox […] More

  • sheep farming
    in

    Sheep farming made easy

    We thank the ARC Institute for Agricultural Engineering in South Africa who made their manual on sheep production and facilities available to the readers of ProAgri Zambia. Ventilation requirements Any building will exercise an influence on the relative moisture content, quality of the air, the temperature, as well as the amount and quality of light […] More

  • in ,

    Build a sheep farm with Bonnox

    Intensive and meticulous planning preceded Ian Wyeth’s move from the town to the farm to take up sheep husbandry. One of the solutions that accompanied him was Bonnox. “For years, I have lived in the southern part of Pretoria and frequently passed the Bonnox factory,” he said. “Their name on the roof is visible from […] More

  • sheep
    in

    Waarom is die behoorlike ontwikkeling van ‘n ooi se plasenta so belangrik?

    Deur CJ (Bom) Louw, NWKV Produksie-adviseur, Suid-Vrystaat en KwaZulu Natal Die ontwikkeling en grootte van die plasenta word tussen dag 30 en dag 90 van dragtigheid bepaal. Die plasenta skei die hormoon estradiol af, wat die uier voorberei op melkklierontwikkeling. Die ontwikkeling van die uier gedurende laatdragtigheid sal die melkproduksiekapasiteit van die ooi bepaal. Die […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg met 1,3%

    Op die 13de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,3% gestyg en op 19743c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,62% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24513  (+1,4%)              21 µ […] More

  • jongooie
    in

    Uitstekende kondisie van Caledon jongooie ten spyte van droogte

    Ses Merino en 14 Dohne Merino-kuddes het hierdie jaar deelgeneem aan die Caledon kudde-evaluasies wat op 14, 15 en 21 Augustus plaasgevind het.  Daar is van plaas tot plaas gegaan waar deelnemers hulle trop ooie voorgejaag het. Die beoordelaars, Frans Hugo van CMW en Pieter du Plessis van BKB het 25 ooie per deelnemer afgetel […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg met 0,3%

    Op die 29ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 0,3% gestyg en op 16434c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:    18 µ      22248  (+1,8%)                   […] More

  • vrotpootjie
    in ,

    Veesiektes: VROTPOOTJIE

    Deur Jannie Fourie, NWKV Produksie Adviseur, Caledon, Weskaap Oorsaak en oordrag: Vrotpootjie word deur die Dichelobacter nodus bakterie veroorsaak. Dit is hoogs aansteeklik en enige wonde soos bosluis bytplekke, beserings of stukkende plekkies, is moontlike plekke waar kieme die kloue kan binnedring. Die oopsper van kloutjies as die dier loop, verhoog die voorkoms van vrotpootjie.  […] More

  • in

    Wolmark: 2,3% gedaal

    Op die 22ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15828c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      19132  (-0,3%)                           21 µ      14353   (-2,5%) 19 µ      17804 […] More

  • wol
    in

    Wolmark het verlede week gestyg

    Op die 21ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,9% gestyg en op 16196c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      19180  (+2,7%)                          21 µ      14724   (+0,6%) 19 µ      17954 […] More

  • red meat
    in

    Skaapvleispryse bly stewig

    Plaaslike pryse is tans steeds stewig weens die sterk vraag wat in die feesseisoen voorgekom het. Pryse mag egter tot ‘n mate verslap weens verbruikersweerstand teen hoër pryse. Internasionaal mag ‘n sterk aanvraag van Sjina skaapvleispryse oor die korttermyn verstewig, veral met die nuwejaarsvieringe in dié land, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Skaapvleispryse was gedurende […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg weer

    Op die 18de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,8% gestyg en op 15885c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:   18 µ      18462  (+4,7%)                          21 µ      14890   (+1,5%) 19 µ      […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.