Latest stories

  • solidariteit helpende hand
    in

    Helpende Hand skep ’n studiefonds vir plaasmoorde

    Vir baie Suid-Afrikaners lê boere na aan die hart en so ook vir Solidariteit Helpende Hand. Ons het daarom besluit om ʼn studiefonds te stig wat op boeregemeenskappe fokus. Dié fonds sal spesifiek aangewend word om vir die kinders wie se ouers slagoffers van plaasmoorde was, te sorg sodat hulle hul studies kan voltooi. Sedert […] More

  • Swart Maandag
    in

    Boere protesteer

    Al die organisasies, individue, gemeentes en groepe wat by die reëling en ondersteuning van die landswye protesoptrede deur boere betrokke was, se inisiatief en bereidwilligheid om saam te bid en standpunt teen die volgehoue en toenemende voorkoms van geweldsmisdade op plase en landbouhoewes, in te neem word hoog op prys gestel, aldus die president van […] More

  • in

    Vragmotor ploeg deur betogers op N4

    Swart Maandag het nie orals glad verloop nie. ‘n Vragmotor het op die N4 buite Middelburg, op die Oostelike Hoëveld in die optog ingejaag. Volgens berigte het talle mense seergekry, en twee is ernstig beseer. ER24 was op die toneel. Die bestuurder van die trok sowel as sy mede-bestuurder is gearresteer. More

  • swart maandag
    in

    Swart Maandag sal nog lank onthou word

    Boere en mense regoor die land het vandag swart aangetrek uit protes teen plaasmoorde en ter ondersteuning van boere en hulle families wat onder plaasaanvalle deurgeloop het. Hulle het nie net swart aangetrek nie, maar ook die hoofpaaie toegemaak met hulle voertuie, trekkers en werktuie. By Klapmuts waar ‘n jong boer, Joubert Conradie, onlangs vermoor […] More

  • chris Loubser

    Popular

    in

    Dra Maandag swart vir ons land se boere

    Maandag, 30 Oktober 2017, gaan nie onthou word as ‘n blou maandag nie, maar wel ‘n swart Maandag in die boeregemeenskap van Suid-Afrika. As jy ‘n boer is, ‘n boer ken of ‘n hart het wat uitgaan na ons land se boere moet jy Maandag swart dra om saam met die res van die land […] More

  • in

    ‘n Beloning van R25 000 vir inligting oor die plaasmoord op Ellisras

    ʼn Beloning van R25 000 is beskikbaar gestel vir enige persoon wat meer inligting het oor die moordenaars van dr Werner Emslie van Ellisras (Lephalale). Dr Emslie, sy vrou, dr Mariëtte Emslie, en hulle dogter, Barbara, ʼn eerstejaar mediese student aan Tukkies in Pretoria, is verlede Woensdagaand 20 September omstreeks 20:00 deur vier gewapende mans […] More

  • Fikile Mbalula
    in

    Minister swyg oor plaasmoorde

    “Terwyl ek in die Parlement sit en luister na die minister van Polisie, Fikile Mbalula, se begrotingsrede en kennis neem van die wreedaardige misdade teen ons mense, kon ek nie verstaan waarom die Minister swyg oor die onaanvaarbare en barbaarse moorde op boere en plaaswerkers nie,” sê Kobus Breytenbach, Voorsitter van Agri SA se Landelike […] More

  • witkruismonument
    in

    Landelike veiligheid verg meer beskermingsmaatreëls

    “Die boerderygemeenskap het die afgelope paar maande weer deurgeloop onder gewelddadige plaasaanvalle met gepaardgaande moorde en erge trauma. Dit raak daarom toenemend moeilik om aan diegene wat direk blootgestel is of was aan misdaad te verduidelik dat die Agri Securitas Trustfonds met die finansiële hulpbronne tot sy beskikking alles moontlik in werking stel om ‘n […] More

  • witkruismonument
    in

    Eerste plaasmoorde in die Vrystaat in 2017

    Vrystaat Landbou (VL) het met groot skok en afgryse verneem van die drie moorde wat Donderdag, 20 April 2017, op plase in die Wepener en Ladybrand-distrikte gepleeg is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is Piet van den Berg en ’n werker van die plaas Pharoosfontein in die Wepener-distrik, asook Dirk du Randt van die […] More

  • Bennie van Zyl
    in

    Plaasmoorde in parlement bespreek

    TLU SA het Vryheidsfront Plus bedank vir die feit dat hulle die probleem van plaasmoorde in die parlement ter tafel gelê het, sodat Suid-Afrika en die wêreld kan weet onder watter omstandighede Suid-Afrikaanse kommersiële boere moet werk. Dit is egter teleurstellend, selfs skrikwekkend, dat ‘n ANC-LP tydens dr Groenewald se toespraak ‘n tussenwerpsel kan maak […] More

  • doringdraad
    in

    Plaasmoorde duur steeds voort

    Februarie bly ‘n swart maand vir die landbou met die vlaag plaasaanvalle wat voortduur. Reaksie stroom in van burgerlike en landbou-organisasies, maar van regeringskant af heers daar stilte. Die pa, ma, oupa en ouma van Balfour, wat verlede week vermoor is, het mense in erge skok gelaat en TLU SA het daarop reageer. Mnr Louis […] More

  • witkruismonument
    in

    Agri SA reageer op skokkende plaasaanvalle

    Meer as 8 500 plaasaanvalle en 930 moorde oor die afgelope 14 jaar, met meer as 30 plaasaanvalle sedert die begin van 2017 en ‘n moordsyfer wat die hoogte in geskiet het, spreek boekdele oor die volgehoue misdaadaanslag op boere en plaaswerkers. “Die situasie bevorder uiteraard nie Suid-Afrika se strewe na volgehoue voedselsekerheid, die ontwikkeling […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.