Latest stories

  • mielieman
    in

    Mieliemanwedstryd: Monsanto gee terug aan ons land se skole

    Voorspoedige boere is nie net nodig vir Monsanto se voortbestaan nie, maar ook vir landbou in die algemeen en vir die land in die breë. Monsanto se diens strek verder as die verskaffing van voortreflike saad, doeltreffende oesbeskermingsmiddels en die kundigste raad. Monsanto ondersteun ook die boere van die toekoms, daarom is hulle die hoofborg […] More

  • vroueboer

    Popular

    in

    Vroueboer stroop self en glo: Buite is beste

    “Ek sê nooit ek het nie tyd nie,” sê Ina Potgieter, vroueboer van die plaas Vissersdrift buite Petrusville. Haar plaas is 108 hektaar groot en 75 hektaar daarvan is onder besproeiing, waar sy met koring en mielies boer. Ina is ’n passievolle vrou en boer. Sy maak altyd tyd om alles gedoen te kry en […] More

  • DEKALB
    in

    Dekalb brings the farm to NAMPO… and sends a useful gift back

    Everyone who grew up on a farm knows the useful old kôkôk – the can or large bucket with the handle with which anything from water to pig feed and tomato seedlings can be carried. Monsanto’s people still knows the farmer’s heartbeat and what useful farm gift a solid kôkôk can be. Therefore, they gave […] More

  • in

    Vrouekrag: Só word kos vir die siel verbou

    Blomme is kos vir die siel en om ’n blomplaas suksesvol te bedryf, is ’n sielsroeping. Carin van den Berg-van Geest wou van kleintyd af boer, maar haar lewe het ’n paar ander draaie gemaak voordat sy so agt jaar gelede by haar ma aangesluit het om die familie-onderneming, Lilly Valley, naby Tarlton aan die […] More

  • Magda du Toit Monsanto
    in

    Vroue in die landbou: Nie mielies nie, maar Magda

    Monsanto vier elke Augustus vroue in die landbou met ‘n reeks spesiale dae op die platteland. Sê jy Monsanto, dink landbouskrywers nie mielies nie, maar Magda, Magda du Toit. Sy is die verteenwoordiger van die tegnologie- en saadmaatskappy, die een na wie jy gaan as jy ‘n vraag het. En Magda het die antwoord, of […] More

  • in

    Seeding Success

    It was an evening filled with drama and suspense as we waited for the big reveal. What reveal; one may ask. It was the launch of Monsanto SA’s own empowerment programme. Monsanto successfully launched the “imbewu” Empowerment Programme aimed at contributing to inclusive growth in South Africa by empowering local communities with smart solutions to improve […] More

  • monsanto
    in

    Monsanto saai en maai sukses op elke terrein

    Opbrengs, opbrengs, opbrengs… en nogmaals hoër opbrengs. Dit is die spil waarom gewasverbouing deesdae draai. Gelukkig besef Monsanto dit maar alte goed en werk onverpoosd voort om boere aanhoudend op die volgende opbrengskerf te plaas. Net soos groot kommersiële boere, vind opkomende en kleinskaalboere ook baat by die tegnologie. Elke ekstra ton is broodnodig Daar […] More

  • saadsakke
    in

    Monsanto se saadpryse vir 2017 – Kleiner pitte staan hulle man

    Boere kan ‘n gemiddelde prysstyging van 5,5% vir Monsanto se mieliesaad vir die komende seisoen verwag. Van die gewildste basters se verhoging sal ongeveer 3,6% wees. Kobus Steenekamp, landhoof, Monsanto Suid-Afrika, sê hulle is bewus daarvan dat baie boere uit ‘n moeilike situasie kom met betrekking tot die onlangse droogte en hulle het die prysstygings […] More

  • in

    Dekalb bring die plaas na NAMPO…… en stuur ’n nuttige geskenk plaas toe

    Elkeen wat op die plaas grootgeword het ken die nuttige ou kôkôk – die kan of groot emmer met die hingsel waarmee enigiets van water tot varkkos en tamatiesaailinge aangedra is. Monsanto se mense weet steeds hoe die boer se hart klop en watter nuttige plaasgeskenk ’n stewige kôkôk kan wees. Daarom het hulle ’n […] More

  • in

    Partnerships to nurture future farmers

    Food security continues to be challenged by the growing global population. This means soon farmers won’t be able to produce enough food to support everyone resulting in people competing for limited food stocks. That said it’s good to know that South Africa is still well within safe boundaries. Thanks to efforts from organisations like Monsanto […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.