Latest stories

  • lemken
    in

    Plant wyd en raak met LEMKEN se Solitair 12

    Net flink, flukse, fikse, doeltreffende masjiene word toegelaat op André du Preez se plaas tussen Koster en Lichtenburg. Elke aspek van die boerdery word fyn beplan en die doel bepaal die middele wat gebruik word. Een van André se doelwitte is om in die grond terug te sit wat uitgehaal word. Die opbou van organiese […] More

  • AFGRI
    in

    AFGRI Corp Zambia shines with technological solutions

    Cena Farms at Mt Isabelle in Mkushi hosted this year’s AFGRI equipment feast for farmers wishing to increase productivity and yields. Joining the demonstration day this year, Agriwes and Agricon also showcased their range of equipment. Quite aptly, the day was dubbed Triple A Demo Day. JP Smit, AFGRI Mkushi Product Specialist and Salesman, said […] More

  • LEMKEN
    in

    Grondbewerking: LEMKEN werk vinnig en deeglik

    Ben Bester van Bencor Boerdery was aanvanklik skepties oor LEMKEN se grondbewerkingstoerusting. Alhoewel hy ongeveer drie jaar gelede die New Holland-agentskap, wat ook ’n LEMKEN-verspreider is, in die Bergvillegebied oorgekoop het, het hy eers ’n ruk later die eerste Rubin 9 op sy plaas ingespan. Vandag het hy twee Rubins en twee Karats en dit […] More

  • Val Boeredag
    in ,

    Sien is glo by Val Boeredag

    Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons kliënte en ondersteuning te bied aan […] More

  • LEMKEN
    in

    LEMKEN grawe homself in in die suikerrewolusie

    Om kontrakteurwerk vir ’n reuse maatskappy soos RCL Foods te doen is nie kinderspeletjies nie en jy moet ten alle koste die regte werktuie inspan om die taak reg te verrig. Aan die begin van 2014 het die destydse TSB (vandag RCL Foods), wat die gewilde Selati-suikerhandelsmerk besit, besluit om hulle suikkerrietproduksie te meganiseer. Hulle […] More

  • NAMPO
    in , ,

    Fees van groot geesdrif en goeie tegnologie – NAMPO 2017

    ‘n Nuwe rekordgetal van 78 648 besoekers het Graan SA se afgelope NAMPO Oesdag by Bothaville bygewoon. Graan SA sê: “Besoekers se positiwiteit was inspirerend en heelwat van die meer as 700 uitstallers rapporteer dat hulle goeie sake gedoen het. “Verlede jaar hierdie tyd het produsente midde-in die ergste droogte in dekades mekaar tydens die […] More

  • in

    LEMKEN werk hard en bewaar vog

    Na drie seisoene en 4 700 hektaar se werk, wag Joe du Plessis, plaasbestuurder van Rossouw Boerdery naby Delmas, nog vergeefs dat die twee Karats van LEMKEN moeilikheid moet begin gee. “Hulle is stewige masjiene wat hard en vinnig kan werk,” vertel hy. “Ons het nog net nodig gehad om skare te vervang – geen […] More

  • in

    'n LEMKEN-vloot is slaggereed vir vyandige droogtes

    ‘n Vreedsame, kalm gevoel daal oor jou neer as jy deur die prentjiemooi sandsteenberge van die Oos-Vrystaat ry. Maar tussen hierdie pragtige koppe, naby Clarens en Bethlehem, moes Dirk Viljoen en sy seun, JG, ‘n uitgerekte oorlog teen die afgelope droogte voer. Die reën het eintlik te laat opgedaag, maar die Viljoens het gelukkig ‘n […] More

  • in

    Go BLUE to go GREEN: Create healthy soil with LEMKEN

    Pieter Janse van Rensburg, who has been farming in the Mpongwe region for the last 20 years, believes in healthy soil. He also believes that burning wheat stover and relying completely on herbicides for weed control will, in the long run, deplete his soil. The challenge was to find economically viable alternatives.  Going blue with […] More

  • in ,

    Kontrakteurboer sê: LEMKEN werk beter vir minder diesel

    “Met ‘n vlak stoppelbewerking kan ek teen 18 kilometer per uur deur die land draf. Dis nou met die 6-meter Rubin 9 agter die New Holland T8 – 390,” sê Johan van Niekerk. Johan boer saam met sy pa naby Derby. Die Van Niekerks speel nie as hulle plant nie en hulle het vanjaar ondanks […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.