Latest stories

  • john deere
    in

    John Deere: Data word strategie in die Overberg

    Artikel en foto’s deur Jan Greyling “Hoe meer presiese inligting ek het, hoe meer presies kan ek plant, spuit, strooi en stroop. Dit bespaar koste, wat wins word,“ sê die 25-jarige Hume Schönfeldt, wakker boer van die Overberg. Op Heuningneskloof, ’n dinamiese kleingraan- en veeplaas in die golwende Overberg, is John Deere se gratis Operation […] More

  • John Deere
    in

    John Deere considers both big and small farmers (English: ProAgri 208)

    You can put all your eggs in the same John Deere basket because this manufacturer of agricultural implements offers you an all-encompassing system – from the simplest off-the-shelf parts to an app that allows you to check the moisture content in your soil while traveling abroad. John Deere’s NAMPO stand was packed with innovations this […] More

  • Val Boeredag
    in ,

    Sien is glo by Val Boeredag

    Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons kliënte en ondersteuning te bied aan […] More

  • in

    John Deere dink aan groot en klein boere

    Jy kan maar al jou eiers in die dieselfde John Deere-mandjie gooi, want hierdie landbouwerktuigvervaardiger bied jou ’n allesomvattende stelsel – van die eenvoudigste rakonderdeel tot ’n toep waarmee jy na die grondvog in jou lande kan kyk terwyl jy oorsee reis. John Deere se NAMPO-stalletjie was vanjaar weer propvol nuutskeppings en het sterk op […] More

  • John Deere
    in

    John Deere se RX loop suutjies tussen die plantrye

    Die ernstige saaiboer kan aan sy netjiese landerye uitgeken word, maar ook aan die moderne tegnologie en groterwordende masjinerie wat hy inspan om sy lande so presies en produktief te maak. Behalwe dat dit indrukwekkend is, is dit die vinnigste en maklikste manier om deur die kleinerwordende vensterperiode van die plantseisoen te kom. Lourens van […] More

  • Balfour hooidag
    in

    Balfour se hooidag groei geil

    Vinnige, gesonde groei kenmerk die belangstelling in Balfour Boerevereniging se jaarlikse hooidag. Vyf jaar gelede het ’n skamele 35 mense opgedaag vir die eerste Hooidag wat nou jaarliks op PJ Kriek en Seuns se plaas tussen Balfour en Devon gehou word. “Buiten die uitstallers het daar vandag 450 mense deur die hekke gekom,” sê Gert […] More

  • john deere
    in

    Slim sakebesluite kan tot belastingsvoordele lei: John Deere Finansieel gee raad

    Elke suksesvolle boer weet dat ingeligte belasting- en beleggingsbesluite, gemik op voortdurende groei, belangrik is vir die langtermyn lewensvatbaarheid van enige onderneming. Die belastingseisoen is een van die belangrikste tye van die jaar vir enige onderneming. In hierdie periode moet produsente besluite neem wat hulle sake in die langtermyn beïnvloed. As daar besluit word om […] More

  • John Deere
    in

    Plaasseun word John Deere se wenner-werktuigkundige

    John Deere is wêreldberoemd vir die etiese manier waarop hulle sake doen, maar hulle geheim lê dalk in die manier waarop hulle hulle werknemers motiveer, want hulle doen baie moeite om hulle staatmakers mildelik te beloon. Die prys vir vanjaar se Suid-Afrikaanse tegnikus van die jaar is ’n toer ter waarde van R100 000 vir […] More

  • John Deere
    in

    John Deere ontwikkel ‘n elektriese trekker

    Die trekkervervaardiger, John Deere, het ‘n trekker sonder ‘n dieselenjin ontwikkel. In plaas van ‘n dieselenjin het die trekker ‘n groot opgaarbattery en twee elektriese motors. Die Franse vakbeurs, Sima, het die trekker met ‘n eervolle vermelding bekroon. Sesam, soos John Deere die elektriese trekker noem, lewer 130 kWh teen ‘n spanning van 670 volt. […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.