Latest stories

  • in ,

    Build a sheep farm with Bonnox

    Intensive and meticulous planning preceded Ian Wyeth’s move from the town to the farm to take up sheep husbandry. One of the solutions that accompanied him was Bonnox. “For years, I have lived in the southern part of Pretoria and frequently passed the Bonnox factory,” he said. “Their name on the roof is visible from […] More

  • Bonnox
    in ,

    Beskerm jou beeste met ’n Bonnox-fort

    Diefstal op plase is ’n groot kopseer en dit noop boere om deesdae ’n aardige persentasie van hulle begroting aan sekerheid toe te wys. Johan Engelbrecht is ’n boer wat ’n verbete stryd teen vee- en ander diefstal op sy plaas voer. Hy boer tussen Fochville en Vereeniging en hy laat selfs sy Brahmane se […] More

  • Bonnox
    in

    Veilige hande stuur Bonnox op sy tweede skof

    Afrika bied tallose geleenthede, en die moontlikhede om die landboumark te ontwikkel is onbeperk. Daarom kom vele mense met geesdrif en volharding na hierdie kontinent om hulle lewensideale te verwerklik en om ’n bydrae tot die verbetering van talle boere se lewens te lewer. Volker Harmen Schadewaldt en sy moeder, Hertha, het in 1951 Suid-Afrika […] More

  • in

    Bonnox werk in enige toepassing

    Daar is nie ’n omheiningsuitdaging waarvan Bonnox nie korte mette maak nie. Bonnox-heinings kan van die kleinste kleinvee tot die weerbarstigste wildsoort op ’n plaas presies op die plek hou waar ’n boer hulle wil hê. Twee van ProAgri se skrywers het die maand by drie boere gaan kuier wat van die mobiele Port-a-pen vir […] More