Latest stories

  • Trending

    in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Vas, maar vry Verkeerskonstabel Seeka Braaib keer ‘n man in ‘n gehawende motorkarrietjie voor. Seeka Braaib: “Hierdie hoop skroot waarmee jy ry val uitmekaar uit. Ek sal dit onder geen omstandighede ‘n motorkar kan noem nie.” Man: “Dit is baie gaaf, want ek het nie ‘n rybewys nie. Nou sal jy my nie kan aankla […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Wie nie soek nie sal vind ‘n Man en sy vrou besoek ‘n groot winkel en in die winkel raak die vrou net weg. Die man soek haar oral, maar kan haar glad nie kry nie. Oplaas kry hy ‘n plan. Hy loop ‘n pragtige jong nooi by en sê: “Verskoon my Juffrou, maar my […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Redelike vraag Heinie en Hennie eet saam in ‘n restourant. Heinie sny ‘n stuk vleis af, steek sy vurk daarin en hou dit voor sy gesig om dit te aanskou. Heinie: “Sou dit nou beesvleis wees of varkvleis?” Hennie: “Aan watter kant van die vurk?” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    In ‘n eetplek in die Alpe Gas: “Kelner, ek het net een kaastoebroodjie bestel – hoekom bring jy vir my drie?” Kelner: “Ag ek is jammer Meneer, ek kan maar net nie die eggo’s hier in die berge gewoond raak nie.” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Elkeen volgens sy talent Beskuldigde in hof: “Kry tog nou einde met julle knaende uitvraery na tye, plekke en aantal slagoffers – ek is ‘n massamoordenaar; nie ‘n boekhouer nie.” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Die reine waarheid ‘n Koerantjonge staan op die straathoek en skree: “Vyfhonderd mense verneuk met ‘n klomp liegstories.” ‘n Verbyganger koop ‘n Rapport by die koerantjonge en toe hy wegstap hoor hy die jonge skree: “Vyfhonderd-en-een mense verneuk met ‘n klomp liegstories.” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Geen verlies Geskokte motoris oor telefoon: “Polisie? Polisie? Ek het so pas ‘n springbok doodgery. Wat moet ek nou doen?” Konstabel: “Ag nee wat, Meneer. Die jagseisoen is oop en dit is geen oortreding om ‘n springbok dood te ry nie. Maak maar biltong van hom.” Geskokte motoris: “Dankie tog! Maar wat maak ek met […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Die spanning loop hoog Boeksoeker: “Kan jy dalk ‘n goeie, oorspronklike speurverhaal aanbeveel?” Bibliotekaris: “O ja. Bloed in die Laan is ‘n uiters spannende speurverhaal en eers op die heel laaste bladsy kom jy agter dat die moordenaar al die tyd die vriendelike buurman is.” More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Die wraak is soet Moeg gewerk sak die slim vrou op die treinbank neer en sluit haar oë om ‘n bietjie te ontspan na ‘n dag se eerlike arbeid. ‘n Gladde mannetjie plak hom langs haar neer en pluk sy selfoon uit. Hy skakel en begin dan so hard klets dat al die mense in […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Logiese antwoord Gawietjie ry met die bus skool toe en die bus word al hoe voller. By een halte klim ‘n vrou met ‘n baba op. Gawietjie staan op en bied haar sy sitplek aan. Vrou: “Ag baie dankie. Jy is ‘n regte ‘gentleman’.” Gawietjie kom net betyds by die skool aan vir die Ingels-periode. […] More

  • in

    Dom Boer se lag vir die dag:

    Gewigtige leidraad Die polisiekonstabel tel Heinie in die pad op waar ‘n vragmotor oor hom gejaag het. Konstabel: “Kon jy die vragmotor se registrasienommer sien?” Heinie: “Nee, maar ek kon sien aan watter maatskappy die vragmotor behoort. Die naam staan op die bak.” Konstabel: “Wat is die maatskappy se naam?” Heinie: “Abnormale vrag.” More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.