Latest stories

  • AgriWes
    in

    AgriWes offersmachines offers machines for better cultivation and higher yields

    The excitement of the summer planting season is upon us and farmers are eagerly searching for better equipment to make this an easier and more profitable year. Everyone strives for that seamless season where nothing goes wrong and all the machines work perfectly. Therefore, farmers welcome any opportunity to get the look and feel of […] More

  • CLAAS
    in

    Sny nou nóg skoner en vinniger met CLAAS DISCO 2750, 3150 en 3550 MAX CUT

    ‘n Skoon snit, hoë werkverrigting en betroubaarheid in alle toestande is die ontwerpmikpunt waaraan CLAAS skitterend voldoen met sy nuwe MAX CUT-snystaaf. Die nuwe snystaaf se bed of onderbou is met ’n 3 000-ton pers van een stuk trekvaste staal gevorm. Die bed en boonste bedekking word saam gemasjineer om maksimum presisie te verseker. Die […] More

  • CLAAS
    in

    CLAAS offers even more excellent products (English: ProAgri 208)

    Three years ago, Kempston Agri paved the way for the new extension to the NAMPO site with a fresh CLAAS green exhibition, and since then the company’s footprint in agriculture increased dramatically. Now another agricultural giant became part of the Kempston Agri group, namely Stara. This Brazilian manufacturer is renowned for its technologically advanced crop […] More

  • Val Boeredag
    in ,

    Sien is glo by Val Boeredag

    Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons kliënte en ondersteuning te bied aan […] More

  • CLAAS
    in

    CEMOS AUTOMATIC: Só eenvoudig kan dit wees om stroopdoeltreffendheid te bevorder

    Met die LEXION 700-reeks is CLAAS die wêreld se eerste stroperreeks wat homself deurlopend en outomaties by oestoestande aanpas. CLAAS het CEMOS (CLAAS Elektroniese Masjienoptimisasiestelsel) vir sy LEXION-stropers bekendgestel. Hierdie operateurbystandstelsel help om die stroper se stroopwerkverrigting te verbeter deur die operateur met verstellingsvoorstelle te lei om die optimale masjienverstellings te maak. Die operateur moet […] More

  • CLAAS
    in

    CLAAS bied nog meer puik produkte

    Vandat Kempston Agri drie jaar gelede vir die eerste keer die baan geopen het vir die nuwe uitbreiding aan die NAMPO-terrein met ’n vars CLAAS-groen uitstalling, het die maatskappy se landbouvoetspoor drasties gegroei. Tussen die CLAAS-plaas en NAMPO se nuwe saadplaas is daar nou nog ’n landboureus wat deel is van die Kempston Agri-groep, naamlik […] More

  • CLAAS
    in ,

    Stroop ’n wenoes met CLAAS se Lexion 780

    Deesdae is stropers so luuks, gerieflik en stil dat boere al hoe meer lus raak om self te stroop. Terwyl daar gestroop word, kan die plaas ook bestuur word. Dit is ook Stefan Cornelius, direkteur van Cornelius Boerdery van Ermelo se siening. In 1980 het sy pa, Fanus, sy eerste stroper gekoop om elke jaar […] More

  • CLAAS
    in

    Hier kom Hoërskool Lichtenburg se CLAAS-bus! ’n Uitnemende vennootskap

    Hooffoto: “Waai maar as die CLAAS-span van Lichtenburg verbykom,” beduie Anri Louw, hoofdogter, Rieze Janse van Rensburg, onderhoofmeisie van Sport, Lohann Jahns, hoofseun, CP le Roux,onderhoofseun van Sport, Elretha van Rensburg, bemarker, Jacques van Niekerk, beheerraadslid vir Bemarking, Dawie Mathee, skoolhoof, en Lieb Janse van Rensburg, bestuurder van Agri Track. ’n Eiland van uitnemendheid op […] More

  • Balfour hooidag
    in

    Balfour se hooidag groei geil

    Vinnige, gesonde groei kenmerk die belangstelling in Balfour Boerevereniging se jaarlikse hooidag. Vyf jaar gelede het ’n skamele 35 mense opgedaag vir die eerste Hooidag wat nou jaarliks op PJ Kriek en Seuns se plaas tussen Balfour en Devon gehou word. “Buiten die uitstallers het daar vandag 450 mense deur die hekke gekom,” sê Gert […] More

  • in

    Kempston Agri staan nou bankvas agter CLAAS

    ’n Familieonderneming wat oor geslagte steeds suksesvol is, is ’n klinkklare bewys dat al die voorsate daarin geslaag het om die passie en droom aan hulle kinders, maar ook aan die kliënte, oor te dra. CLAAS het hierdie uitdaging meesterlik vervolmaak en is vandag wêreldwyd ’n handelsmerk om mee rekening te hou omdat hulle daarin […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.