Latest stories

  • veld beeste
    in

    Laat jou beeste hulle beste voetjie voorsit

    deur Johan Hoewe In Suid-Afrika sny ons reeds die afgelope 22 jaar beeste se pote reg. Voor hierdie tydperk het diere van die hoogste gehalte verlore gegaan omdat die kennis ontbreek het oor hoe om ’n bul van meer as ’n ton se pote sonder beserings op te tel en reg te snoei sodat hy […] More

  • Livestock Angus
    in

    SA Angus vier eeufees by Agri-Expo Livestock

    Die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se eeufeesvieringe is een van die hoogtepunte by vanjaar se Agri-Expo Livestock op Sandringham buite Stellenbosch. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies insluitend die Vrystaat, kom hier byeen om hierdie mylpaal te vier. Die eeufeesvieringe by Agri-Expo Livestock skop af met die Genootskap se 100ste Algemene […] More

  • Beeste
    in

    Bek-en-klouseer in Limpopo gevind

    Toetse toon dat ‘n uitbreking van bek-en-klouseer by beeste in Limpopo gevind is. Op 21 Augustus 2017 is daar drie siek beeste tydens die weeklikse roetine-inspeksie by ‘n lekbak/diptenk in die Giyani Plaaslike Munisipaliteit opgetel.   Die dieregesondheidstegnikus het die vee klinies en deeglik geïnspekteer in die binnekant van die mond, tong en keel,  aangesien […] More

  • johan hoewe
    in

    Trek witlynontsteking ’n streep

    deur Johan Hoewe Witlynontsteking is ’n baie algemene probleem by melkerye sowel as by veldbeeste, veral bulle. Witlynontsteking is wanneer daar ’n skeiding kom tussen die wand van die klou en die sensitiewe lamina of die “lewe”. Na my mening word dit veroorsaak as die twee kloue nie gebalanseerd is nie en die buiteklou te […] More

  • bees
    in ,

    Hoe bestuur jy jou vervangingsverse?

    Ek het met ‘n groot beesboer in die Oos-Vrystaat, Johan Barnard, gepraat wat sy stoet en kommersiële kudde op alle beginsels dieselfde bestuur wanneer dit by vervangingsverse kom. ‘n Groot persentasie van sy koeikudde kalf die eerste 21/22 dae van die seisoen en dit het baie voordele vir hom as ‘n vleisprodusent. Sy goeie kuddebestuur […] More

  • bul
    in ,

    Veeboer: Wat jy in ag moet neem as jy ‘n nuwe bul wil koop

    Baie huiswerk moet gedoen word as dit by bulkoop kom. Dit gaan oor genetika. Die bul wat jy koop is seker die belangrikste besluit wanneer jy met vleis teel. Die bul gaan 50% van jou kudde se nageslag vorm en drie geslagte se impak op jou kudde maak, veral met betrekking tot die bul se […] More

  • bees hoewe
    in

    Dubbelsool by beeste is ’n gevoelige saak

    Vandeesmaand se onderwerp in Johan Hoewe, professionele hoefsnoeier, se reeks artikels oor hoefsiektes by beeste is dubbelsool: Dubbelsool is ’n baie algemene probleem onder alle vleisrasbeeste in Suid-Afrikaanse toestande. In Europese en melkerytoestande is voeding die grootste oorsaak van dubbelsool. My ondervinding in Suid-Afrikaanse toestande is dat 90% van die dubbelsool wat ek wel kry […] More

  • brahmane
    in ,

    Ons praat oor kruisteling met Brahmane: Die koning van kruisteling

    Die Brahmanras het ontstaan deur die kombinasie van suiwer Zebutipes; spesifiek die Nelore, Guzerat en Gir het ’n belangrike rol gespeel. Reeds in 1924 is die Amerikaanse Brahman in die VSA erken, deur die naam Brahman amptelik te gebruik vir die eerste Zebu-ontwikkelde Bos Indicus-ras in die wêreld. Die Zebu-samestelling onderskei die Brahman van Bos […] More

  • simmentaler
    in

    Ons praat oor kruisteling – Simmentaler: Die syfers praat

    Simmentaler is al van vroeg in die 1960’s af die towerwoord in enigekruisteelprogram en is vandag nog steeds die ras waarmee rekening gehou moet word. Die beginsel is eenvoudig: Die kommersiële boer moet die som maak waarvoor hy betaal word, is dit sentiment of kleur of kilogram? Onthou, voerkrale en speenkalfkopers betaal per kilogram. Daar […] More

  • Dexter
    in

    Ons praat oor kruisteling – Dexter: Die kleinraam ras met die groot moontlikhede

    Daar is twee hoofredes waarom beesboere kruisteling gebruik. In die eerste plek gaan dit oor die basterkrag van die nageslag en in die tweede plek gaan dit oor die inbou van die beste eienskappe van die twee rasse in die nageslag. As kleinraambees het Dexterbulle egter ook die bykomende waarde dat hulle gebruik kan word […] More

  • beeste koeihakkigheid
    in

    Laat trap jou beeste in hulle spoor 3: Koeihakkigheid

    deur Johan Hoewe Die volgende paar aflewerings in hierdie reeks handel oor een van die grootste probleme in my werk in die beesbedryf, naamlik agterbeenkonstruksie. Ons begin by koeihakkigheid. Koeihakkigheid is wanneer die agterbene se kniegewrigte na binne gedraai is sodat die tone na buite draai en oneweredige slytasie op die kloue kan veroorsaak waar […] More

  • beeste
    in

    Beesvleispryse versterk

    Plaaslik bied die verswakkende rand en dalende slagsyfers, sowel as gunstige weerstoestande ondersteuning aan beesvleispryse. Internasionaal word hoër beesvleispryse vir die res van 2016 voorspel, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Beesvleispryse het week-op-week effens versterk gedurende die week van 22 November. Pryse sal na verwagting meer ondersteuning kry weens die beter aanvraag in die komende […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.