Latest stories

  • AFGRI
    in

    AFGRI Corp Zambia shines with technological solutions

    Cena Farms at Mt Isabelle in Mkushi hosted this year’s AFGRI equipment feast for farmers wishing to increase productivity and yields. Joining the demonstration day this year, Agriwes and Agricon also showcased their range of equipment. Quite aptly, the day was dubbed Triple A Demo Day. JP Smit, AFGRI Mkushi Product Specialist and Salesman, said […] More

  • Val Boeredag
    in ,

    Sien is glo by Val Boeredag

    Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons kliënte en ondersteuning te bied aan […] More

  • voer
    in

    Hulp uit boeregemeenskap ná wegholbrande – AFGRI sȇ dankie

    ‘n Maand is reeds verby ná wegholveldbrande in die Suid- en Oos-Kaapse gebiede ongekende verwoesting gesaai het en talle dakloos gelaat het. Buiten die huise en ondernemings wat deur die ramp getref is, het die vlamme ook na plase in die Thornhill-distrik versprei en baie weiding en vee is tragies verwoes, met groot verliese binne […] More

  • afgri
    in

    AFGRI: Spread and spray with the best

    Two exciting new implements in the AFGRI stable are the Bargam Elios sprayer and the mounted spreaders from Amazone. A trailed sprayer is the best choice if a farmer has to weigh up cost, ease of use, liquid volumes, alternative tractor usage and economy of implement use. Therefore, AFGRI decided to introduce the Bargam Elios […] More

  • in

    Haymaking solutions from AFGRI – Make hay days heydays with Active Mow and Easy Cut range

    Good quality hay plays a major role in any animal husbandry operation, but the production of hay is a specialist job. Therefore, the wise farmer uses only machinery that has been tried and tested to make the highest quality hay, thereby ensuring the viability of his farming operation. Krone is internationally recognisedas the innovative mower […] More

  • jcb
    in

    Break new ground with JCB – AFGRI has expanded its range

    There is always heavy duty work to be done on a farm, from digging holes and trenches to levelling land for new developments. Once that is completed, there are bulk bags of fertiliser to be lifted, crates with produce to be moved and feed to be handled. With the right equipment even the heaviest tasks […] More

  • AFGRI
    in

    AFGRI wil tegnologie bevorder

    AFGRI was vir die agste agtereenvolgende jaar by vanjaar se NAMPO Oesdag om met hulle kliënte te skakel. Hulle was ook weer ‘n platinum borg vir die vierde jaar by Nasie in Gesprek, wat regstreeks uitgesaai is en het die koffie in die BBP-ruskamer geborg. “NAMPO gaan oor skakeling met kliënte, want dit is belangrik […] More

  • JCB
    in

    AFGRI bereik nuwe hoogtes met JCB AGRICULTURE

    Wanneer reuse saamwerk, kan die aarde behoorlik sidder en beef! AFGRI, die leier in landbou-oplossings en voedselverwerking in Suid-Afrika, is pas aangewys as die verteenwoordigende handelaar vir die Britse maatskappy, JCB, se landboutoerusting in die land. Boere het dus nou deur hulle naaste tak van AFGRI Meganisasie toegang tot JCB se uitgebreide reeks oplossings vir […] More

  • in

    AFGRI offers no-sweat grain management

    AFGRI is a leading agricultural services and food processing company with a core focus on grain commodities. AFGRI is passionate about ensuring food security for the African continent, of which the AFGRI business has more than a 90 year heritage in grain and agriculture. It is this passion that drives AFGRI’s vision into Africa. AFGRI’s […] More

  • in

    UNIGRO aangewys as bobaas-makelaar in landbousektor

    UNIGRO Versekeringsmakelaars, een van die sake-eenhede in AFGRI se finansiëledienste-portefeulje, is deur Mutual & Federal (M&F) vereer as die beste versekeringsmakelaar in die landbousektor. UNIGRO se takke op Bethal, Nelspruit, Delmas, Standerton, Balfour en Marble Hall het verlede maand op ‘n spesiale seremonie vir makelaars ‘n Goue Toekenning ontvang vir die gehalte van polisse wat […] More

  • in

    AFGRI brei finansiële dienste uit na Noord-Kaap

    AFGRI, die toonaangewende landboudienste-, voedselverwerkings- en graanmaatskappy brei sy finansiële dienste uit na die Noord-Kaap deur ‘n samewerkingsooreenkoms tussen UNIGRO Finansiële Dienste en KLK Landbou. UNIGRO Finansiële Dienste, een van die ondernemings in AFGRI se finansiëledienste-portefeulje, het vroeg vanjaar ‘n samewerkingsooreenkoms gesluit met die Noord-Kaapse KLK Landbou Beperk. Met dié ooreenkoms sprei AFGRI sy vlerke […] More

  • in

    Small and emerging farmers in Zambia: AFGRI offers new mechanisation solutions

    Good news for all small-scale and emerging farmers is that they too can depend on John Deere’s efficient farming solutions. People are often gasping with astonishment when they admire John Deere’s giant tractors, but John Deere caters for smaller farmers and smaller tasks on big farms with the same dedication and care that goes into […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.