Loading
Goeie kos lewer goeie vleis
2011-08-04
Vir ’n Romagnola-bulletjie wat na verwagting die skaal op 10 maande so na 500 kg toe behoort te trek, is net die beste kos goed genoeg – kos wat woema gee sodat dit in vleis omgesit kan word.
 
A guide to animal diseases in South Africa: Game
2011-08-04
Die boek wat deur die baie bekende Oberem-veeartsegpaar geskryf is, is die eerste volledige gids oor wildsiektes wat in Suid-Afrika spesifiek vir wildsplaaseienaars, wildbewaarders en ander mense betrokke by die bestuur en hantering van wild bedoel is. Dit is nie gemik op veeartse nie.
 
Vermillian stop jou lekkery met lekkerkry
2011-03-29
Net so graag as wat die boer nie wil hê water moet deur sy dakke of mure inlek nie, wil hy nie hê dit moet uit sy damme, tenks en krippe lek nie.
 
Vermillian Verf: Troef roes met Verust
2011-03-28
Roes is ’n lastige ergenis wat derduisende rande se skade op plase regdeur die land aanrig. Een roesslagoffer wat al knap duskant moedeloos gedraai het, is John Westerink van Hunter’s Rise-varkboerdery net buite Viljoenskroon in die Vrystaat.
 
Pompom en bankrotbos: Wen jou weiding terug met Brush off
2011-01-21 | 3 het kommentaar gelewer
Agter die pompom se pragtige pers blommetjies skuil ’n gevaarlike indringerplant wat boere groot skade kan berokken.
 
Tequin Polydropper: Die perfekte dropper vir die perfekte heining
2010-09-13
Sterk, stewig, duursaam en goedkoop – dit is die egte Tecquin Polydropper.
 
Brennco se lek maak Bristow se Bonsmaras nog beter
2010-09-13
Eerlike veldbeeste wat teel soos wat hulle lyk. Dit is Bristow ­Bonsmaras.
 
Brennco is die boer se voervennoot
2010-07-14
Vir Minnei le Roux, hoofbestuurder van Brennco Voere, is gehalte en diens aan die boer nie onderhandelbaar nie. “As ons produkte en raad nie die boer help om wins te maak nie, sal hy nie sy rekening kan betaal nie.”
 
Produseer meer voedsame vleis met Ralgro – op die natuur se manier
2008-11-01
Elke vleisboer kan wen met Ralgro. Boonop is dit volkome veilig vir boer, bees en verbruiker. Dit sou skadeliker gewees het om diere gewone aspi­rien te gee as Ralgro.
 
Voermol Premix 450: Die tydlose waarde vir geld winterlek vir beeste
2008-06-01
Die veld se voedingswaarde het egter vinnig gedaal en daarmee saam die smaaklikheid en inname van winterveldweiding. Premix 450 is by uitstek geskik om voedingstekorte in winterveld aan te vul en massaverlies by beeste te beperk.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?