Handig
| Belê nou in vleis; plant gras | |
![]() | 2012-02-06 |
| Daar is geld in goeie vleis. Die RPO sê teen die einde van verlede jaar was die gemiddelde prys wat produsente per kilogram ontvang het, tussen 25,2% en 38,3% meer as in 2010. | |
| Monsanto het raad teen stronkboorders | |
![]() | 2011-12-27 |
| Die belangrikste stronkboorder in Suid-Afrika is die mieliestronkboorder (Busseola fusca) wat wydverspreid voorkom. Monsanto se feromoon motvlug-moniteringsprogram wat oor die afgelope drie produksieseisoene in al die belangrikste mielieverbouingsgebiede gedoen is, het getoon dat daar in elke seisoen drie motvlugte is. | |
| Jou bemestingsprogram kan wen met ammoniumsulfaat | |
![]() | 2011-09-05 |
| Ammoniumsulfaat kan algemeen beskou word as ’n baie geskikte aanvullende bron van stikstof (N) terwyl dit in alle swael (S)-behoeftes kan voorsien. Daar bestaan egter ook spesifieke omstandighede waar ammoniumsulfaat as die hoofbron van N meer voordelig as ander stikstofdraers is. | |
| PANNAR bied boere veel meer as saad | |
![]() | 2011-08-31 |
| Een saak waaroor geen boer sy kop hoef te breek nie, is dat PANNAR voluit aan die boer se kant is en die boer regdeur die produksieproses bystaan – nie net met die verskaffing van prestasiebeproefde saad nie, maar ook met die kundigheid wat nodig is om ’n wenoes te behaal. | |
| Acanto gee swamme op gars gas | |
![]() | 2011-06-20 |
| Nee wat, ek kyk nie eers links of regs as dit kom by swamdoder vir my gars nie – ek vra net vir Acanto van DuPont.” Aan die woord is Gideon Albertyn van Nooitgedacht Trust by Bredasdorp. | |
| Monsanto botter boere se brood beide kante met Genuity | |
![]() | 2011-03-02 |
| Nuttige tegnologie bemagtig mielieboere om doeltreffend terug te slaan teen insek- en onkruidbedreigings, en om volhoubaar winsgewend te kan boer. | |
| PANNAR nooi boere: Kom wen met die wenners! | |
![]() | 2011-02-28 |
| Beter as die beste – dis die gehalte waarna PANNAR immer streef, want dié maatskappy weet dat ons boere op hom reken om altyd aan die voorpunt van tegnologie te bly. | |
| Technichem bewapen boere met tegnologie | |
![]() | 2011-02-07 |
| Enige gewas verdien net die beste sorg wat die boer dit kan gee, want dan gaan dit hom eendag terugbetaal – pit vir pit, rand vir rand. | |
| Mielies en soja: Abacus® beskerm en vermeerder jou oes! | |
![]() | 2010-11-25 |
| Skitternuus vir mielie- en sojaboere is dat Abacus® nie net oeste teen siektes en stremmingsfaktore beskerm nie. | |
| Arch maak jou water veilig | |
![]() | 2010-09-30 |
| Arch se wye reeks toediening- en beheertoestelle sorg dat die boer suiwer water met die minste moeite kry. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















