Handig
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Biobrandstof kan die sorghumbedryf ’n hupstoot gee | |
![]() | 2012-02-13 |
| Sedert die begin van die biobrandstofbedryf het die wêreld kennis geneem van die moontlikhede wat dit inhou vir werkskepping, armoedeverligting en voedselsekerheid. Veralgemenings oor die beweerde negatiewe invloed van die bedryf op voedselsekerheid is nie aanvaarbaar nie, omdat die omstandighede in lande verskil. Indien dit goed bestuur word kan die biobrandstofbedryf ’n groot bate vir enige ekonomie wees. | |
| Nuwe Shell Diesel Extra: Trakteer jou enjin op ’n prestasiedieet! | |
![]() | 2009-09-01 |
| Enjins is gaande oor nuwe Shell Diesel Extra, die diesel wat vinniger volmaak, jou enjin makliker laat vat, hom kragtiger laat loop en langer laat hou en wat boonop skadelike CO2-vrystelling beperk. | |
| Boer met Shell en wen twee keer | |
![]() | 2008-07-01 |
| Die onfeilbare manier om ’n enjin gelukkig en tevrede te hou, is om hom met Shell se olie en diesel te bederf. Of dit nou jou trekker, trokkie, stroper, selfloopspuit, gesinsmotor of vragmotor is, Shell sorg dat hy beter presteer en langer hou. | |
| Voer jou enjin net die beste: Shell Diesel Extra! | |
![]() | 2008-06-01 |
| As diesel kos was, sou geen enjin ooit iets anders bestel het nie as Shell Diesel Extra, die diesel wat soveel meer bied teen net dieselfde prys as gewone diesel. | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk









