Loading
Handig
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VIII)
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-08-26 | 0 Kommentaar
Puik 
 1
 | Swak 
 0

HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn.
 
Looi met vitrioel
 
‘n Ou resep vir blousoolleer is die volgende:
 
Nadat die hare op die gewone manier afgemaak is en terwyl die vel nog klam is, word ‘n emmer natgemaakte koringsemels op die haarkant van die vel gesit. Vou die vel op en sit dit vir vier-en-twintig uur in ‘n vaatjie.
 
Na die tyd word dit uitgehaal en goed afgewas met reën- of enige ander sagte water.
 
Skud die water af, gooi die vel oop en strooi die volgende mengsel daarop: 1 lb (0,45 kg) sout, ¼ lb (113 gram) aluin en 2 onse (57 gram) vitrioel (sulfaat van koper). Sorg dat die vel orals daamee gedek is. Vou dit sorgvuldig op en laat dit dan vir vier-en-twintig uur lê.
 
Die vel moet dan gespalk word. Wees versigtig en trek die vel net mooi styf oop, maar moet dit nie ooprek nie, daar die vel op so ‘n manier beskadig kan word.
 
Volgende week vertel HH Borckenhagen hoe om velle met bas te looi.
 
Die hele reeks:
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (X)
2011-09-09 | 0 Kommentaar
Die laaste deel van HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool se artikel oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerde
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IX)
2011-09-02 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VIII)
2011-08-26 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VII)
2011-08-19 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om velle te brei. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn.
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VI)
2011-08-12 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om groter velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika versk
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (V)
2011-08-05 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel van nog ‘n metode om middelslag velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IV)
2011-07-29 | 0 Kommentaar
HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel verder hoe ‘n mens velle looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika vers
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (III)
2011-07-08 | 0 Kommentaar
Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool in Boerdery in Suid-Afrika se uitgawe van September 1927 vertel het hoe ‘n mens kl
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (II)
2011-07-01 | 0 Kommentaar
Verlede week het ons gelees hoe Oupa-hulle ‘n vel haar-af gemaak het. Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchestroomse Landbouskool in September
 
Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (I)
2011-06-24 | 2 Kommentaar
In Oupa-hulle se tyd was toue en kettings skaars en trekdiere is grootskaals gebruik. Daarvoor moes rieme gebruik word en daardie rieme het Oupa-hulle self op d

Onderwerpe: Toentertyd
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia