Handig
Verwante artikels
Net die ding vir 1954 se boere!
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-09-23 | 2 Kommentaar
Wat ‘n man in 1954 nodig gehad het om vooruit te boer, was ‘n veelsydige dertig perdekrag Steyr 180A-trekker. So sê hierdie advertensie in dié jaar se Nasionale Boerderyvoorraadgids.
Is daar dalk iewers nog so ‘n bultrekker op ‘n plaas? Laat weet ons by oppiestoep@mweb.co.za.

Lesers kommentaar
![]() | Posted by: Pampoenboer |
| 2011-09-24 @ 8:29:48 | |
| Liewe Dom Boer
Laai die webleser weer deur die "refresh"-knoppie te druk. Soms wys prentjies nie as mens se aflaai-spoed bietjie stadig is nie. |
| Posted by: Dom-Boer_351 | |
| 2011-09-23 @ 4:50:58 | |
| Liewe Coenie, wat doen ek verkeerd dat ek nie hierdie prentjie kan sien nie? |
| |
Gee jou mening






