Handig
| Net die ding vir 1954 se boere! | |
![]() | 2011-09-23 | 2 het kommentaar gelewer |
| Wat ‘n man in 1954 nodig gehad het om vooruit te boer, was ‘n veelsydige dertig perdekrag Steyr 180A-trekker. So sê hierdie advertensie in dié jaar se Nasionale Boerderyvoorraadgids. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Bemesting van die veld | |
![]() | 2011-09-16 |
| Lees ‘n mens ou boerderyboeke, dan besef jy dat die ou boere vervas nie oningelig of dom was nie. Trouens, daar is heelwat wat ons vandag nog by hulle kan leer. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (X) | |
![]() | 2011-09-09 |
| Die laaste deel van HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool se artikel oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IX) | |
![]() | 2011-09-02 |
| HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VIII) | |
![]() | 2011-08-26 |
| HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel alles oor die bewerking van velle. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VII) | |
![]() | 2011-08-19 |
| HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om velle te brei. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (VI) | |
![]() | 2011-08-12 |
| HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel hoe om groter velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (V) | |
![]() | 2011-08-05 |
| HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel van nog ‘n metode om middelslag velle te looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (IV) | |
![]() | 2011-07-29 |
| HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool vertel verder hoe ‘n mens velle looi. Hierdie artikel het in September 1927 in Boerdery in Suid-Afrika verskyn. | |
| Só het Oupa hulle geboer: Die brei en looi van velle (III) | |
![]() | 2011-07-08 |
| Vandeesweek lees ons hoe HH Borckenhagen van die Potchefstroomse Landbouskool in Boerdery in Suid-Afrika se uitgawe van September 1927 vertel het hoe ‘n mens klein velletjies moet brei | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















