Handig
| In Psalm 40: 5 lees ons: | |
![]() | 2011-10-26 |
| In Psalm 40: 5 lees ons: Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie. | |
| Psalm 15 ‘n Psalm van Dawid | |
![]() | 2011-09-25 |
| HERE, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg?... | |
| Prediker 9: 17 sê: | |
![]() | 2011-09-18 |
| Woorde van wyse manne, wat rustig aangehoor word, is beter as die geskreeu van ‘n heerser onder die dwase. | |
| Exodus 20: 8 sê vir ons: | |
![]() | 2011-09-11 |
| Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig. | |
| In Johannes 15: 4 tot 6 lees ons: | |
![]() | 2011-09-04 |
| Bly by My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle nie in My bly nie. Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie. As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog, en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. | |
| In Psalm 65: 5 lees ons: | |
![]() | 2011-08-28 |
| Welgeluksalig is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. Ons wil versadig word met die goeie van u huis, die heiligheid van u paleis. | |
| In Daniël 2: 20 en 21 lees ons: | |
![]() | 2011-08-21 |
| Daniël het toe gespreek en gesê: Mag die Naam van God geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en krag is syne. Hy verander die tye en die geleenthede; Hy sit konings af en stel konings aan; Hy verleen wysheid aan die wyse manne en kennis aan die wat insig het. | |
| In Spreuke 17: 22 lees ons: | |
![]() | 2011-08-14 |
| ‘n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ‘n verslae gees laat die gebeente uitdroog. | |
| In Prediker 11: 13 en 14 lees ons: | |
![]() | 2011-08-07 |
| Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is: Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense. Want God sal elke werk bring in die gerig wat kom oor al die verborge dinge, goed of sleg. | |
| Spreuke 24: 30 – 34 lui: | |
![]() | 2011-07-17 |
| Ek het by die land van ‘n lui man verbygeloop en langs die wingerd van ‘n verstandelose mens,... | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















