Loading
Handig
Wenk: Ritssluiters
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-08-16 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

Tasse en reissakke het deesdae ritssluiters wat hulle mooi stofdig toemaak. Maar somtyds haak so ‘n ritssluiter vas en dan in dit ‘n gepluk en ‘n gesukkel om die tas toe te kry. Maak eers seker dat daar nie ‘n kledingstuk in die ritssluiter vassteek nie. As dit nie die geval is nie, stryk dan ‘n stuk droë seep oor die ritssluiter. Daarna sal dit so glad soos seep werk.

Stuur ‘n wenk wat jou boerdery makliker maak of huishoudelike wenke, gemerk Boerseplan, aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n lekker lewendige musiekpiering van Thys die Bosvelklong te wen.

Onderwerpe: Wenke
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia